Seweweekspoort - Lekker!!

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Carrol

Pack Dog
Joined
Nov 5, 2011
Messages
337
Reaction score
0
Location
Suid Kaap
Bike
BMW F650GS / Dakar
Ek en Gert het Saterdagoggend 10:30 vertrek
Middagete by Ladismith
Toe die pad gevat na Laingsburg
IMG-20120121-00470.jpg

IMG-20120121-00467.jpg

Daar teruggedraai na Calitzdorp
IMG-20120121-00473.jpg

Het deur 'n heerlike bui reën gery
Begin met Seweweekspoort
IMG-20120121-00475.jpg

IMG-20120121-00476.jpg

Dit is regtig baie mooier as Meiringspoort
IMG-20120121-00477.jpg

Dis 'n wonderlike roete
IMG-20120121-00478.jpg

Terug na Ladismith vir namiddag koffie milkshakes
Die twee fietse wat die trip gedoen het
IMG-20120121-00471.jpg

Van daar af terug na Riversdal op grondpad via Van Wyksdorp

Voorwaar 'n heerlike 330km vir die dag!!
 
Jislaaik maar jy ry omtrent die wêreld plat!Baie nice man.Nou's ek sommer self lus om weer 'n slag Seweweekspoort te gaan ry :thumleft:
 
Seweweeks Poort bly maar my gunsteling ook, die natuur en omgewing doen net iets aan 'n mens.

Julle het ook lekker weer gehad om daar te ry want die poort is op sy beste vroeg oggend, laat middag of op 'n bewolkte dag met ligte reen.
:thumleft: :thumleft:
 
Stem saam, Seweweekspoort behoort op enige DS rider se bucket list te wees. Pragtig. Dis kort genoeg maar moet nie net deur jaag nie: stop, trek jou boots uit, proe die vars water, en daar's baie om te sien. O, en moenie vergeet om op te kyk nie; die rots formasies is, letterlik, uit die boeke.
 
;D Jip dit is mooi ons is die 13 de Jan ook daar deur met groot smiles....
 
jimjim said:
Stem saam, Seweweekspoort behoort op enige DS rider se bucket list te wees. Pragtig. Dis kort genoeg maar moet nie net deur jaag nie: stop, trek jou boots uit, proe die vars water, en daar's baie om te sien. O, en moenie vergeet om op te kyk nie; die rots formasies is, letterlik, uit die boeke.
Dit is juis hoekom ek hom vroeg oggend of laat middag aan beveel, vir daai mooi skaduwee wat teen die kraanse val.  :thumleft:
 
Those pics brought a smile to my face - I love that place. Try staying over for the evening, definitely worth it.
 
Ja Seweweeks poort is n mooi stuk natuur... en n moet vir enige iemand om te sien, selfs met 'n kar  ;) en is definietief newby vriendelik.... behalwe om af te ry na die dam toe
 
Top