Skaapkop Anniversary. Graaf Reinet. Afgestel....

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Vir beplanning. Gaan jy bywoon?

  • 28 April pas beter

    Votes: 2 18.2%
  • 5 Mei pas beter

    Votes: 6 54.5%
  • Enige naweek pas my

    Votes: 3 27.3%

  • Total voters
    11

Heimer

Gentleman Dog
Staff member
Global Moderator
Joined
Nov 4, 2007
Messages
15,056
Reaction score
1,541
Location
Stilbaai
Bike
BMW R1200GS
********* Afgestel. Daar sal geen anniversary ete plaasvind nie. Die tyd pas niemand meer nie  ***************
***********************************************************************************************


As suggested by Ben Ten" https://wilddog.net.za/forum/index.php?topic=85786.msg1718216#msg1718216

Reg mense - die reëlings begin vorm aanneerm. Baie dankie aan Ben vir sy moeite.

Datum is Saterdag 5 Mei.

Plek: Hoër  Volkskool, Graaff Reinet

Prys: R80,00 per persoon.

Wat kry jy vir jou geld: Skaapkop, slaai en roosterbrood

Wat is daar nog: Kontantkroeg, Wilddog skaapkopvriende, Ander mense (ons ete val saam met die groot Aliwal sportnaweek wat by die skool aangebied word

Wat moet jy self reel:

- Hoe om jouself daar te kry
- Jou eie goeie rooiwyn en underberg
- Verblyf. Kontak die volgende plekke (inligting vanaf Ben Ten):
--- Profcon 0498923185
--- Obesa    0498923143 pryse is baie billik vir groepe
--- Karoo Park 0498922557
--- Jesa 0498930966 vir kamp ook net buite die dorp
--- Urquhart park 0498921236


Sit julle name op aan die einde van die thread, asb.
 

Latest posts

Top