Karoo-plooie, Die Burger en 'n Martin Bester Drive

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Lem said:
Great ride report...maar elke keer as ek dit lees dink ek hieraan

8814c1bdfca2c6f1b81844443867b3fb.jpg

Ek weet nie hoe die hele land geweet het van ons trip kaap toe nie.  ???

En ek kon nie veel verder ry as Kaap toe en terug nie.
 
Thank you for a brilliant R R, the photo composition tells it's own story.
For what it's worth, Jeannette (now 71) rode a 650 G S single for about a year and always arrived home exhausted, Long story short she traded the single for a 700 G S, Rides from Oudtshoorn to C T and arrives tired but not exhausted, Easier and smoother to ride, more power which makes for a more relaxed ride. Our experience, use it etc.
 
Wat n lekker RR, van inni pad val tot katverwarmers, sneeu en legendes. Dis die dinge wat paartjies bind en grysdagstories mooimaak!
 
I somehow missed this RR, looks super cold.

Baie geluk julle twee!! :thumleft:
 
baie lekker en nice trip  wat julle gery het en die storie was great en lekker saam julle in die storie getoer...great
 
Dunnes said:
Ja nee, ek het ook al mooi gedink oor die perfekte eerste bike vir haar.

Ek dink die idiale een is die honda CRF 250L, maar hulle is maar pricey.
Eintlik sal so 250 XR Tornado  soos Willie s'n n vrek lekker fiets wees.

Dit sal lekker wees as Magdaleen amper niks hoef te dra nie, dan laai ek vir Dassie met al die pakkaas. Dan behoort sy lekker te kan saamry.

Ek moet eintlik n ander thread begin hiervoor...

Sent from my B15 using Tapatalkx


Wil net ook ietsie noem. Ek en My vroutjie ry selle fietse. As sy of ek gaan lê is ons twee om op te tel. Dit help ook vir parte
 
Sien ook nou eers hierdie RR.

Was heerlik dankie.

Ek het vir Teach 'n paar keer ontmoet. Skat vanaf circa 1995. Nice ou wat dinge op sy eie manier gedoen het. Daai jare het hy 'n Z1300 big six gery. Sy rally trick was om met daai einste vlag aan 'n stok en ingedruk in sy boots, by die hoof rally tent in te ry. Hetsy 'n burnout of refs het gewoontlik gevolg.

Paar honde sal hom onthou.
 
Top