SKAAPKOP EET - Spookhuis - 30 Junie 2012

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Gerard

Teelhond
Global Moderator
Joined
Jan 16, 2010
Messages
38,496
Reaction score
3,234
Location
Port Elizabeth
Bike
BMW R1150GS
'n Klompie van ons PE en EC Honne doen 'n spookhuis oorslaap die aand van 30 Junie op 'n plaas naby Glencooner. Sien Swartbaard se Plan a Ride hier https://wilddog.net.za/forum/index.php?topic=93925.0

KOP EET : Sal die middag by die Spookhuis genuttig word. Verdere reëlings nader aan die tyd. Nog besig om die logistics te sort.

Wie is in met die kop eet ? Sit jou naam op die lys.

R60.00 per kop. Betaal my Saterdag by die spookhuis. (Voor julle weghol vir die spook  :eek7: )
 
Top