Skaapkop eet @ WC Bash

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Riebeeker

Race Dog
Joined
Mar 16, 2008
Messages
3,812
Reaction score
0
Location
Riebeek Kasteel
Bike
AJS (all models)
Soos die gebruik deesdae is sal daar weer skaapkop gekou word by die WC Bash!
Die Donderdag is dit Mense regte dag en die Vrydag het die skole ook besluit om te staak met die minister se toestemming so dis 'n Laaaaang-naweek.

Die kop kou sal die Saterdag middag plaasvind by die bar/swem area!

Hoekom die Saterdag middag?

1.  Sommige mense wil nie in die aand so GEIL eet nie (hulle gestel werk nie so lekker in die nag as hulle met so baie lekkerte gaan slaap nie)

2.  Ons neem die sensitiewe mense in ag wat ook die bash bywoon en hulle wil nie sien hoe ons "BARBARE" ons self geniet nie dit maak hulle naar!

3.  Die aand kan ons die ander honde help om die res van die skape te eet!
 
Top