Sliding Disc: 990 KTM

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Rob Monster

Pack Dog
Joined
Nov 16, 2012
Messages
202
Reaction score
0
Location
Robertson
Bike
KTM 1190 Adventure
Almal kla oor die sliding disc wat los raak op die 990.
Ek het ook die probleem en wil die volgende weet nl.

      - Wanneer is dit nodig om hulle te vervang.
      - Is daar `n ander produk wat beter werk.
      - Kan `n persoon die vaste disc van die 950 gebruik
      - Is die losserige skywe nie `n risiko nie of wat.
Ek verneem graag van die wat die probleem al aangespreek het en wat was die resultaat.
 
Top