Slim vang sy baas

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

J3THRO

Race Dog
WD Supporter
Joined
Oct 10, 2008
Messages
1,167
Reaction score
157
Location
Yzerfontein, Western Cape , RSA
Bike
KTM 1290 Adventure R
Die tubeless manne byt my alewig kak oor ek met my spaar voor en agter tube travel op trips en oor my tyre levertjies onder die seat.

Sal nou nie name noem nie maar Saterdag middag op die Swartberg pas het een van hullem met n nuwe Super Tenere n moerse gat in sy tyre gestamp en ons kon hom nie plug nie. Het op een stage 3 plugs in die gat gehad maar hy het nogsteeds gelek.

Raai wie haal toe sy tyre levers en sy ekstra 21" tube uit om die Super Tenere se ass te save?

Hulle kan maar se wat hulle wil ek en my tyre levers en tubes loop soos n myt en n mop...

O en die SE het alweer oop geloop deur Die Hel en sommer 2 keer deur Baviaans...
 
Top