Smarty pants!

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Dusty Rusty

Grey Hound
Joined
Sep 20, 2010
Messages
5,807
Reaction score
0
Location
Bellville
Bike
Honda XR250 Tornado
What to choose? 

My cheap mx broekie is nou al te ver uitgerafel op die een naat.  Moenie eers vra wat se brand was dit nie!

Anycase, ek is nogals 'n fox aanhanger.  Nou wil ek weet:  mx of iets anders?  Mx is baie gemaklik en koel in die somer, en dit val nie te sleg op 'n teerpad nie!  Maar as daar iets beter op die mark is waarvan julle weet, laat weet my asb!
xxx
 
Top