George77
Race Dog
Ek het vanoggend my laaitie se PW80 gaan optel. Dit is die projek waarvoor ek gehoop het. Lekker baie werk en gaan n hele lang ruk neem, wat goed is aangesien my laaitie se voete nog ver van die grond af is. Ek sal so met die vordering fotos opsit.
Enige raad, aanbevelings of kritiek is welkom. Ek is n newbie op die gebied. Ek het laas in 1994 bikes uitmekaar gehaal en oorgespraay, RZ50.
Laat ons maar sien wat gebeur.....
Enige raad, aanbevelings of kritiek is welkom. Ek is n newbie op die gebied. Ek het laas in 1994 bikes uitmekaar gehaal en oorgespraay, RZ50.
Laat ons maar sien wat gebeur.....