Soek raad : CAT verwyder Polo Vivo 1.4

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Smittie2

Pack Dog
Joined
Apr 13, 2011
Messages
417
Reaction score
58
Location
Langebaan
Bike
KTM 990 Adventure
My vrou se Polo Vivo 1.4 se manifold het gekraak, ek het 'n replacement (2de handse) ene gekry, glo nog redelik nuut nie baie gewerk nie. Hierdie modelle se CAT's sit in die exhaust manifold, my vraag is as ek die CAT wil uit he, bliksem ek hom net uit, want dit lyk of ek hom van onder af kan by kom (boor slaan en breek) of maak ek vir my self moeilikheid, weet die regte manier is seker om hom uit te sny en 'n reguit dunner pyp in te sit, maar is bang vir die welding op die manifold, die goed het 'n manier om te kraak as jy hom probeer weld en dan sal hy op 2 plekke geweld moet word, wat ek sien as 2 lek plekke , as hy so lekker 40mm gat deur die CAT het sal dit mos werk ?
 
Top