GaiasGuardian
Pack Dog
Hallo, ek wil graag in die hele dual sport ding in kom en vir my 'n DR 650 kry so ek verkoop nou my 2006 Suzuki Sv1000s.
Die bike is regtig pragtig en mooi na gekyk. Ek het dit by Cayenne@Droomers gekoop, met 'n lêr vol slips wat dienstes aandui. Dis in geen manier 'n full service history nie. Ek het ook die oorspronklike 'owners manual' en die spaar sleutel. Het ook die service manual in PDF formaat.
Bike het nou net so oor die 42000km op en het 'n paar extras.
Leo Vince silencers (was R7000 gewees)
Mra windscreen
Ventura headlight covers
So te sê nuwe agter band en voor band is nog goed
Sprockets en ketting lyk ook nog amper nuut
So daar is regtig niks geld om te spandeer nie.
Ek soek R46500 vir die fiets, maar sal bereid wees om af te gaan R45000 toe.
Jammer dat ek nou hier post, het gedink dit kan dalk net die proses bietjie spoed gee sodat ek in die "game" van DS kan in kom. :ricky: O0