Solo na De Rust

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

KAAS

Pack Dog
Joined
May 19, 2007
Messages
227
Reaction score
0
Location
GEORGE
Bike
BMW F800GS
D- dag het aangebreek. Die dag wat my span die [ Pienk ] bulle op Nuweland die stryd aanse.
Toe ek die gordyne ooptrek het ek op die ingewing van die oomblik besluit om die berge en die Klein Karoo in te vaar. Min dinge is so mooi soos die Karoo vroeg oggend. Ons het so bietjie reen gehad n paar dae van te vore.........Hopenlik n waterkruising of twee. Hierdie is nie n volwaardige Ride report nie. Sommer net n paar fotos...............

By De Rust het ek n vinnige koffie gedrink en teruggery na George in tyd vir die rugby. Die Saterdag het wonderlik geeindig vir my span...........Stoooormeeeers!!!!!!!!!!!
 

Attachments

  • de rust1.jpg
    de rust1.jpg
    139.4 KB
  • de rust2.jpg
    de rust2.jpg
    132.5 KB
  • de rust3.jpg
    de rust3.jpg
    135.2 KB
  • de rust5.jpg
    de rust5.jpg
    154.4 KB
  • de rust6.jpg
    de rust6.jpg
    166.6 KB
  • de rust7.jpg
    de rust7.jpg
    151.1 KB
  • de rust8.jpg
    de rust8.jpg
    149.9 KB
  • de rust4.jpg
    de rust4.jpg
    132.7 KB
Die tyd van die jaar is die Klein Karoo baie mooi na reen. :thumleft:
 
Jis Kaas, dit lyk darem nice, ek is mal oor daai deel van die wereld van julle, De Rust, Meiringspoort en Swartberge is van die mooiste dele, om dan weer heeltemal te verander na nog mooier dele as jy deur George na Knysna/Natures Valley se kant toe ry  :thumleft: Dit is darem die uiterstes van mekaar. Om weer meer Suid van Mosselbaai of te ry en van die klein strandjies te besoek waar die "droee" Karoo tot teen die klipstrande kom is weer 'n ander mooi op sy eie  :thumleft:
 
Baie nice! Hou daai bike reg ek het planne vir daai rigting.
 
Awesome! :thumleft: Sulke solo's is partykeer net nodig!
 
Cool ride in that area... as CL says after the rains that area all comes to life... ;)
 
Top