Solo rondom Ceres

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Pote

Pote
Joined
Nov 3, 2009
Messages
6,271
Reaction score
5
Location
Bellville Cape Town
Bike
BMW F800GS
Het Vrydag my bike terug gekry na my klein glipsie op die R356, ek moes 4 weke lank wag om weer te kan bike ry en besluit toe sommer om Ceres se kant te toe ry met geen plan in gedagte...let wel dit was baaaaie koud in Ceres vandag en veral baie bikes langs die pad gekry.
 

Attachments

  • 29052011264 [800x600].jpg
    29052011264 [800x600].jpg
    60.8 KB
  • 29052011265 [800x600].jpg
    29052011265 [800x600].jpg
    66.1 KB
  • 29052011266 [800x600].jpg
    29052011266 [800x600].jpg
    76.8 KB
  • 29052011267 [800x600].jpg
    29052011267 [800x600].jpg
    67.3 KB
  • 29052011263 [800x600].jpg
    29052011263 [800x600].jpg
    59 KB
nog
 

Attachments

  • 29052011272 [800x600].jpg
    29052011272 [800x600].jpg
    80.1 KB
  • 29052011271 [800x600].jpg
    29052011271 [800x600].jpg
    86.9 KB
  • 29052011270 [800x600].jpg
    29052011270 [800x600].jpg
    71.9 KB
  • 29052011269 [800x600].jpg
    29052011269 [800x600].jpg
    77.4 KB
  • 29052011268 [800x600].jpg
    29052011268 [800x600].jpg
    79.2 KB
nog
 

Attachments

  • 29052011273 [800x600].jpg
    29052011273 [800x600].jpg
    96.6 KB
  • 29052011274 [800x600].jpg
    29052011274 [800x600].jpg
    87.7 KB
  • 29052011275 [800x600].jpg
    29052011275 [800x600].jpg
    91.4 KB
  • 29052011276 [800x600].jpg
    29052011276 [800x600].jpg
    91.7 KB
  • 29052011277 [800x600].jpg
    29052011277 [800x600].jpg
    68 KB
nog
 

Attachments

  • 29052011279 [800x600].jpg
    29052011279 [800x600].jpg
    77.9 KB
  • 29052011290 [800x600].jpg
    29052011290 [800x600].jpg
    86.3 KB
  • 29052011287 [800x600].jpg
    29052011287 [800x600].jpg
    63.6 KB
  • 29052011286 [800x600].jpg
    29052011286 [800x600].jpg
    87 KB
  • 29052011280 [800x600].jpg
    29052011280 [800x600].jpg
    79.5 KB
nog
 

Attachments

  • 29052011293 [800x600].jpg
    29052011293 [800x600].jpg
    100.1 KB
  • 29052011295 [800x600].jpg
    29052011295 [800x600].jpg
    121.3 KB
  • 29052011298 [800x600].jpg
    29052011298 [800x600].jpg
    62.8 KB
  • 29052011299 [800x600].jpg
    29052011299 [800x600].jpg
    86.1 KB
  • 29052011306 [800x600].jpg
    29052011306 [800x600].jpg
    54.8 KB
laastes
 

Attachments

  • 29052011307 [800x600].jpg
    29052011307 [800x600].jpg
    63.8 KB
  • 29052011308 [800x600].jpg
    29052011308 [800x600].jpg
    63.3 KB
  • 29052011311 [800x600].jpg
    29052011311 [800x600].jpg
    76.3 KB
  • 29052011303 [800x600].jpg
    29052011303 [800x600].jpg
    86.8 KB
  • 29052011312 [800x600].jpg
    29052011312 [800x600].jpg
    91 KB
2StrokeDan said:
Bly jy't n lekker ry gehad. Gedog jy gaan dalk heeldag daar in Ceres se Wimpy bly sit. :imaposer:
dit was baie lekker warm daar binne, het dit amper oorweeg >:D waaarna het julle toe gery? ek kon nie mooi sien met al daai rook van die 2smoke nie :pot:
 
Dit lyk omtrend of jy orals gery het Pote. Die uitsig vanaf die pas is darm maar mooi.

Jy was seker lekker koud toe jy by die huis kom
 
Net sowat 15KM uit Ceres op die Theronsbergpaspad op n plaas gaan ry. Teen die berg uit na n uitsigpunt, absoluut verruklik. Jou fotos is regtig baie mooi.
 
Mooi fotos Pote , verlang sommer na daai wereld as ek hulle so kyk .
 
Befokte ride report, Pote.  :thumleft:

---------
"Het Vrydag my bike terug gekry na my klein glipsie op die R356, ek moes 4 weke lank wag om weer te kan bike ry en besluit toe sommer om Ceres se kant te toe ry met geen plan in gedagte...let wel dit was baaaaie koud in Ceres vandag en veral baie bikes langs die pad gekry.
nog.
nog.
nog.
nog.
laastes"
----------

Maar met al die foto's by, wie het woorde nodig.  :laughing4:

Bly jou bike is weer reg. Jammer jy ry alleen - ons kon gaan braai het by skitterykloof nou staan jou fietsie so eensaam onder die bome, daar...  :3some:
 
Heimer said:
Befokte ride report, Pote.  :thumleft:

---------
"Het Vrydag my bike terug gekry na my klein glipsie op die R356, ek moes 4 weke lank wag om weer te kan bike ry en besluit toe sommer om Ceres se kant te toe ry met geen plan in gedagte...let wel dit was baaaaie koud in Ceres vandag en veral baie bikes langs die pad gekry.
nog.
nog.
nog.
nog.
laastes"
----------

Maar met al die foto's by, wie het woorde nodig.  :laughing4:

Bly jou bike is weer reg. Jammer jy ry alleen - ons kon gaan braai het by skitterykloof nou staan jou fietsie so eensaam onder die bome, daar...  :3some:
ons moet weer so maak, los asb net daai braai ding wat jy by Tafelberg gekoop het by die huis >:D
 

Latest posts

Top