Spirit helmet

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

zerobravo

Pack Dog
Joined
May 20, 2014
Messages
107
Reaction score
0
Location
Benoni
Bike
Honda XL650V Transalp
:3some: Ek het 2 weke terug vir my 'n Spirit Duel DV2 helmet gekoop en ry elke dag sederdien met hom :lol8:. Ek is baie baie happy met my kopie prys was reg en beter kopdop wat ek gehad het wat 'n open face een was. Na 2 weke sit hy soos 'n vuis op 'n oog! gelukkig het die salesman by die groot bike  winkel in Edenvale se swak diens my keuse help maak. 
Nou wil ek graag weet hoe veilig is die pop-up helmets, want ek is 'n bril goga en open face en pop-up is net makliker met die dril saam. Enige kommentaar oor pop-ups?
Dankie en Groetnis
 
Top