Hallo Almal
Ek is nuut op die forum alhoewel ek al vir 'n tydjie hier rondgesnuffel het en baie kennis ingeneem het. My naam is Herman,is woonagtig in Table View Kaapstad en my perd is n BMW F650GS Dakar. Nog nie baie "trips" gedoen nie maar dit is definitief in die beplanning :ricky:
Groetnis
Herman Smith