Suidkaap 3dae 2up 14-16 Des

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Berty77

Race Dog
Joined
Aug 13, 2010
Messages
2,844
Reaction score
145
Location
Kuilsrivier
Bike
Honda CRF-1000L Africa Twin
Ek wil die komende lang naweek so draai maak deur die suider punt van die kontinent. Ek en my vroulief wil kamp vir een aand en ry vir 2dae. Ons begin punt is Kuilsrivier en ons beoog om tot op Witsamd te loop draai, en ek wil graag via Hermanus, Gansbaai, Struisbaai ry met die oornag so suid as moontlik.
Julle input is welkom en as iemand wil saam cruise of interesanthede wil gaan wys, sal dit ook welkom wees. Eks oop vir enige tiepes paaie.
 
Top