sunday short trip - beeswater, rooiberg

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
tgg said:
Chris jy ken die area goed hier maar blykbaar nie die mense nie, ek het geteug aan n biertjie en my partner het maar n brandewyntjie  geneem, net vir die senuwees :mwink:
maar alte goed. gn wonder die Olifantsrivier is vervuil van die wingerdstok nie!!! :deal: :imaposer:
 
eventually , ride over, maar ek moet  se die laaste 15 km was net sand en diep sand, het net aanhou ry en my suster verlang, want sy kan bid
 

Attachments

  • bPicture 185.jpg
    bPicture 185.jpg
    60 KB
  • bPicture 186.jpg
    bPicture 186.jpg
    102.8 KB
  • bPicture 187.jpg
    bPicture 187.jpg
    98.8 KB
Ekke is mal oor daardie wereld van julle. Word nie verniet die kner[t]svlakte genoem nie. Lekker om Gifberg en Maskam in die agtergrond te sien - dis asof die berge 'n ou die heeltyd in daai verlatenheid omarm.

Thanks for sharing :thumleft:
 
Love dit as n DS bike mense se Valid Permet word
 

Attachments

  • bPicture 173.jpg
    bPicture 173.jpg
    90.1 KB
ja en daar was nerens n hek nie,  nog minder n slot, het gou gestop om die foto te neem, lees nou eers die bordtjie
 
Baie lekker paaie en ek is mal oor die tweeling KLR's...Myne is dieselfde kleur!
 
Dit lyk alte heerlik, mooi paaie, lyk asof dit warm kan word... great bikes
 
nice.

those pics are so dry i got thirsty just looking at them  :eek: ;D

good thing you had vitamin p cans at hand  :biggrin:
 
looking at the photos of those desolate dwellers/farmers makes me appreciate what I have even more.
 
Trevor watse vaal kol is daar aan jou bike se regtertenk :pot:
 
Top