Buff
Grey Hound
From someone who was there, het jy 'n ander storie? Ek vra maar? Dit was sekerlik nie daai stik scrap metal wat jy ry ;-)
:laughing4: :laughing4: :laughing4: :laughing4: :laughing4: :laughing4:katana said:Bliknêrs said:My en my bike se vermoens was tot die uiterste toe beproef - veral die laaste 120 km na die pan toe was n afk@k.
Sondagoggend terug het ons gelukkig n ander roete (korter en makliker) gery.
Ek het darem een top end run op die pan gedoen (op en af) - en dit was kwaai. My spoed is n geheim.
Katana kon jy al jou hare plat kry?
Ek moes twee keer goed was, maar dit le nou :thumleft:
Wooly Bugger said:would really like to know who was quickest on the pan?
what sort of speed?
bike?
nice photographs on this thread! well done all.
:thumleft:
WKC said::laughing4: :laughing4: :laughing4: :laughing4: :laughing4: :laughing4:katana said:Bliknêrs said:My en my bike se vermoens was tot die uiterste toe beproef - veral die laaste 120 km na die pan toe was n afk@k.
Sondagoggend terug het ons gelukkig n ander roete (korter en makliker) gery.
Ek het darem een top end run op die pan gedoen (op en af) - en dit was kwaai. My spoed is n geheim.
Katana kon jy al jou hare plat kry?
Ek moes twee keer goed was, maar dit le nou :thumleft:
Dankie Katana en Rynet vir die laaste deel op die teer. Ongelukkig het dit geeindig met die ou baby wat op niewoudtville staan, maar ook net vir 'n nag. Ons het hom weer gister gaan vind met 'n pap voorwiel en al. Gelukkig is alles nou by die huis en sal gou weer in shape kom met 'n bietjie liefde.
:imaposer: That's JC , and yes I thought the same thing . :imaposer:Wooly Bugger said:that bloke in the 2nd pic looks like he's on his prayer mat?
blinkes said:Ek is bly jy is veilig by die huis Ouman, ek het so 12:36 hier in getrek. 'n Warm stort was nog nooit so lekker nie. Dankie vir die oppas van die pan af. :thumleft:
Enter your email address to join: