weskus said:
Ek het darem geweet daar sal weer 'n wit-ding voorhardloop, dankie boere, dink ons moenie volgende jaar gaan met die 1190's en nuwe 1200's nie, die meelgesig het 211 (gps) op die pan gedoen verlede jaar, daai kors hou hom maar vas, enige speedo's van die jaar ouens??
Weskus , hiers jou nanas. Ou Harry Potter het hom glo nie eers vol oopgehad nie . Ek dink die grensdrade sal bietjie moet skuif vir die nuwe 1200LC en die KTM 1190 , daai 2km strippie raak te kort , die 1200 LC het eers begin vastrapplek kry hier van 160 se kant af .
Boere se seun Brinkie , het n paar mooi runs gehad . Hy het begin by 203 gps spoed en kon hom opstoot na so paar runs na 213 op die gps . Op die 213 run was Mambat glo net so bikelengte agter hom . B&C het ook n paar lekker runs gehad .