FredBar
Puppy
- Joined
- Mar 15, 2019
- Messages
- 40
- Reaction score
- 2
- Bike
- Yamaha XT 660 Z
Bietjie agtergrond, het onlangs my eerste adventure fiets gekoop, voorheen off road/enduro gery. Vriend stel voor ek moet 660z koop vir verskeie redes, ek navors self so bietjie en besluit hy tick al die boksies vir my. Seker 'n "rookie error" aan my kant, het gedink ek het 'n 2012 660z gekoop soos die advertensie gelei het maar vind nou uit dit is 'n 2009 model. Dit was 'n oorhaastige koop, goeie prys, min kilos en die kleur was 'n mooi rooi een, soos ek verstaan is hulle skaars. Glad nie spyt oor die fiets nie, en dink regtig die verkoper is onskuldig, hyt net die registrasie datum gebruik en ek geniet die fiets baie
Wat my wel pla, ek het aangesluit by 'n paar xt660z groepies en agtergekom sekere modelle se 3de rat gee probleme, en my engine nommer val in die bracket wat hulle se geneig is om die probleem te he
Nou wil ek hoor, is daar iets wat gedoen kan word? Ry ek hom en hoop maar hy breek nie of verkoop die fiets en kry 'n ander een?
Ek hoor graag