Tankbag van Footpeg se Pa - gemodify

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Carrol

Pack Dog
Joined
Nov 5, 2011
Messages
337
Reaction score
0
Location
Suid Kaap
Bike
BMW F650GS / Dakar
Ek het die tankbag persent gekry en moes hom bietjie verander om op fiets te pas. Hier is die resultaat.
tankbagmetskrif.jpg

Daar was 'n tankbag bracket op my fiets. Ek het die band aangewerk sodat dit net aan die bracket kan hak en as ek die tankbag afhaal dan is dit sommer 'n tipe handvatsel ook??
regoptankbag.jpg

Die onderkant maak ek met rek vas aan die crashbars. Daar is 'n vasmaakplek onder aan die tankbag.
vasmetrek.jpg

So lyk die tankbag van bo af met die rek wat hom vasstrek. Ek moet nog net die tankbag vol bagasie maak en op grondpad gaan uittoets. Dit sal eers Sondag, die 18de kan gebeur, DV.
 
Top