Duster
Race Dog
- Joined
- Apr 23, 2010
- Messages
- 1,398
- Reaction score
- 0
- Location
- Naboomspruit, Limpopo
- Bike
- Yamaha Super Tenere
'n Vriend se Diversion is te koop. Ek plaas net 'n paar fotos wat ek het namens hom. Vir enige verdere kommuniksaie, skakel hom direk, asb. Onthou net dis 'n grey import, maar padwaardig en op die pad. Ek het al baie met die fiets gery, en is 'n lieflike fiets. Mooi opgepas ook.
Ek plaas sy kontak besonderhede so gou ek sy nr gekry het. Smul solank aan die pics. Fiets staan in Naboomspruit (Mookgophong)
Prys R42 000,00 onderhandelbaar.
Ek plaas sy kontak besonderhede so gou ek sy nr gekry het. Smul solank aan die pics. Fiets staan in Naboomspruit (Mookgophong)
Prys R42 000,00 onderhandelbaar.