Technical-riding day in Addo 20 September...

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

TWE-TWE

Race Dog
Joined
Jul 2, 2014
Messages
3,187
Reaction score
1,661
Location
.SOMERSET-EAST
Bike
AJS (all models)
Ons beplan n dag om ons tegniese bestuur vaardighede te verbeter bv sand ry,deur water ens ......Chris Smit van Addo het aangebied om ons te help.....daar is heelparty motorfietsryers in die area wat die dag wil bywoon...Chris bied dit gratis aan.
almal is welkom !
Dankie Chris!!!  :ricky:


Chris Smit bied die tegniese ry-lesse spesiaal aan om my en my span te help ,in ons voorbereiding Vir die kanker bewusmaking na die Kalahari Bash toe.


..Die dag vind Plaas by Slagboom (op pad Zuurberg Hotel toe)...duidelike aanwysings na Slagboom toe,oppad Zuurberg-hotel toe.

..  S33 22.068 E25 39.730
.
Die Saterdag-en Sondagoggend begin stiptelik 9hoo....geen lang ontbyte nie , julle... Smiley

Die lesse is Saterdag en Sondag.

Daar is kamp geriewe Vir die hele naweek teen R150 v d naweek....Gasgeysers-showers,watergat vir bad,toilette,geen elektrisiteit...daar sal hout wees,daar is braaigeriewe...

Chris bied dit gratis aan ,as sy bydrae Vir kanker bewusmaking !! Dankie Chris...gee julle kampgeld vir Chris.....

Bring julle eie kos .

Belanstellendes:

1.Twe-twe.......kamp Vrydagaand by Slagboom....................... tegnies Saterdag
2.Andries.........kamp Vrydagaand by Slagboom .......................tegnies Saterdag
3.Lavender Lady....kamp Vrydagaand by Slagboom................... tegnies Saterdag
4.Mark...................................................................................tegnies Sondag
5.Hotwire................................................................................tegnies Saterdag
6.Bells Angel......eie akkomodasie................................................tegnies Saterdag
7.Chris se vriend*1.....eie akkomodasie........................................tegnies Saterdag en Sondag
8.Chris se vriend*2.....eie akkomodase........................................tegnies Saterdag en Sondag
9.Chris se vriend*3.....eie akkomodasie.......................................tegnies Saterdag en Sondag
10.Chris se vriend*4...eie akkomodasie........................................tegnies Saterdag en Sondag
11.Chris se vriend*5...eie akkomodasie........................................tegnies Saterdag en Sondag
12.Chris se vriend*6....kamp Vrydagaand.....................................tegnies Saterdag en Sondag
13.Chris Smit..............kamp Vrydagaand.....................................tegnies Saterdag en Sondag
14.Wanda...................kamp Vrydag en Saterdagaand.........................toeskouer
15.Pierre....................kamp Vrydag en Saterdagaand........................tegnies Saterdag en Sondag
16.Hotwire se vriend*1................................................................tegnies Saterdag
17.Hotwire se vriend*2................................................................tegnies Saterdag
18.Fiona Brown............kamp Vrydagaand.....................................tegnies Saterdag
Toeskouers op hul opvou stoeltjies en cooler-box: Martina,Firecoast,Throttle Jockey,Wanda,Greg Brown....

Nog ietsie wat julle Wil weet???  Ricky
 
Top