TERUG VAN KLERKSDORP, SANI KATSE TRIP

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
DAG 4

GRONDPAD TOT IN PAUL ROUX  EN WEER GRONDPAD TOT OP DIE STEYNSRUSPAD. Toe ongelukkig teerpad Klerksdorp toe.
Daar is ons vakansie verby.
Corne dankie ou maat vir die saamry en al die geduld ek het al die volgende trip beplan.
 

Attachments

  • DAG 4 PAUL ROUX.jpg
    DAG 4 PAUL ROUX.jpg
    148.4 KB
  • DAG4 NABY KROONSTAD.jpg
    DAG4 NABY KROONSTAD.jpg
    168.6 KB
Hier is my oranje monster wat baie na aan my hart le.Sonder hom sou dit nie moontlik gewees het nie. Dankie orangepower.
 

Attachments

  • orangepower.jpg
    orangepower.jpg
    360.6 KB
Orangepower, die gedeelte tussen Katse lodge en Lejoine, het julle die grond of die teerpad roete gevat?
 
Quote: "Toe ongelukkig teerpad Klerksdorp toe"

Julle verdiende loon!
As julle my saamgenooi het kom ek julle 'n lekker grondpad vanaf Steynsrus tot by die Vaalrivier gewys het.

Maar thanks vir die nice RR.
:biggrin:
 
Losper ons het ongelukkig die teerpad roete gevat. Toe ons by die t aansluiting kom op die A1 en weer die BMW manne sien het GeoffR vir ons vertel van die pad wat om die dam gaan en by Lejon uitkom. Ons kla nie goeie verskoning om terug te gaan en te verken.
 
Sidpitt jy is genooi vir die volgende trip . Dit sal lekker wees om nog n paar manne by te he . Kyk daarna om in Junie se langnaweek dalk die passe te gaan ry teen die Drakensberg reek.
 
orangepower said:
KLERKSDORP 5HOO 21 MAART BY WEG TREK PUNT


  This looks like a nasty coupple in the dark,
  & when the sun rises they get BETTER !!  >:D


  Thanks for sharing the Joy & Fun  :ricky: :ricky:

  Shangali 
 

Latest posts

Top