Pietcoke
Race Dog
- Joined
- Nov 24, 2008
- Messages
- 1,989
- Reaction score
- 0
- Location
- Worcester, Western Cape
- Bike
- BMW (all models)
Van my kant wil ek ook net dankie sê vir almal wat die bash weereens 'n baie lekker kuier gemaak het. Ek het my gate uit geniet, moertoe gelag vir julle klomp. Ek het 'n klompie foto's gevat en sal laat dit eerder die storie vertel.