woody1
Bachelor Dog
- Joined
- May 21, 2012
- Messages
- 13,417
- Reaction score
- 2,459
- Location
- Riversdal Weskaap
- Bike
- Yamaha Super Tenere
Nou hoekom ry jy so rof. :ricky:
woody1 said:Nou hoekom ry jy so rof. :ricky:
2StrokeDan said:Gerrard, ek weet nie hoe jou uitleg werk nie, maar hoekom stop die outfit as die arm breek? Gaan le die wiel teen die modderskerm?
Kan jy nie n stopper inbou wat, terwyl dit wheel travel toelaat, tog die wiel stop net voor dit iewers raak?
Dan kan n man aankruie na hulp.
Welsh said:No offense Gerrard, without seeing the failures properly, my simplistic idea is that you welded the tubing components, with settings suitable for the tubing, nice welds no burn through :thumleft: but maybe some of the thicker mechanical components were welded with the same settings? so not enough penetration in the welds. I may be totally wrong, but a possible? eepwall:
woody1 said:Maybe an idea. My bellcrank is a solid piece from 8mm thick ms that was lasercut to shape. No welds.
So far so good
Gérrard said:Paar idees vir mods wat ek die jaar wil doen. :lol8:
the ruffian said:Gerrard, when you say you are not “fit” for it, how different/strenuous is the riding compared to a normal boney? From one old ballie to another...
Ek reken die suspect part se failure het die arm verswak.Gérrard said:So 100m van Chris se huis af breek die arm wat die actuator hou en daar gaan die suspensie weer. Daai een het ek nie sien kom nie. Ons kruppel na Chris toe en drink eers koffie. Toe is dit ZEN tyd. JJR daag op. Hy het ook n 1150 adv sidecar en ken van regmaak. So drie ure later is die arm reggebuig en vas gesweis.
Thanks Joseph en Chris. Was n lekker kuier :lol8:
daar is dit, se vir haar sy pak te veel die suspension kan nie dit handle nie en jy kort plek vir n welder :lol8:Gérrard said:You give Wify packing space and they will use it :lol8:
Enter your email address to join: