woody1
Bachelor Dog
- Joined
- May 21, 2012
- Messages
- 13,417
- Reaction score
- 2,459
- Location
- Riversdal Weskaap
- Bike
- Yamaha Super Tenere
Ek was nie daar nie :laughing4:
woody1 said:Ek was nie daar nie :laughing4:
Gérrard said:To be continued...
Gérrard said:trevo said:Gérrard said:woody1 said:Hoeveel extra geselsies het die sidecar nou al vir julle gegee van vreemde mense wat sommer net self n geselsie aanknoop
Fokken heeltyd. Hulle maak ons mal
Ja ek het hom self gebou. Rerig. Ja. Is dit moeilik om te ry. Ja. Wat kos dit. Baie. Is jy nie bang nie. Nee. Toe ek jonk was het ek uit vliegtuie uitgespring.
Al lekker gatvol :lol8:
As hulle vra antwoord in Frans of Duits, sal jou dadelik uit los
:lol8:
Gérrard said:To be continued...
Lyk vir my na welding wat losgekom het. Maak warm en buig terug en weld weer. :deal:woody1 said:Wat het jou Engineers nou so n swak part laat maak. Ek sal hulle fire as ek jy is
ChrisL - DUSTRIDERS said:En jy glo daai welding gaan huis haal?!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
Casting from Turd said:ChrisL - DUSTRIDERS said:En jy glo daai welding gaan huis haal?!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
:spitcoffee:
Gérrard said:Ted Simon said the interruptions make the journey.
The monkey takes it in her stride, looks down and says "Something is wrong" :lol8:
Enter your email address to join: