The Adventures of NOMAD.

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Nee jong. Toe ek bel toe word ek ook sommer uitgetrap.....jy pla my  ek slaan tent op. :laughing4:
Ja kyk nou het hy vooltjie tjorts gemaak.
Ek het vir hom n MIG welder maar nou ja dis mos nie goed genoeg nie. Ek het ook lekker dik staal maar dis ook nie goed nie.
Ons wag vir daai oproep :3some:
 
Maar oppas, hulle leer gou.  Daar word nou aanmekaar gevra wat klink so of hoekom is hier 'n vreemde geraas, of is als nog reg.  :eek7: :eek7: :eek7:  :lol8:
 
woody1 said:
Nee jong. Toe ek bel toe word ek ook sommer uitgetrap.....jy pla my  ek slaan tent op. :laughing4:
Ja kyk nou het hy vooltjie tjorts gemaak.
Ek het vir hom n MIG welder maar nou ja dis mos nie goed genoeg nie. Ek het ook lekker dik staal maar dis ook nie goed nie.
Ons wag vir daai oproep :3some:

Dit help nie julle het die beste welder nie maar julle kannie weld nie.  :eek7: :lol8: :lol8: :lol8:
 
woody1 said:
HULLE weet nie van beter nie....dus spin ons hulle enige storie :laughing4:

Jy ken nie die een van my nie, smaak my sy het hom self gebou.  :lol8:  Maar in verdediging aan haar, sy was omtrent elke keer reg.  Dis elke keer my mudgaurd wat afgebreek het en sy het die begin van die afval elke keer opgetel.  Nou het ek hom reg reggemaak en ek ry in vrede.  :biggrin:
 
Nou waddefok nou ?  Ek sal met my mense moet praat hieroor

O ! Nou sien ek

Dan maak ons dit maar reg

Attachments

  • 3fd45478-97b5-4260-a041-b8499f632c5d.jpg
    3fd45478-97b5-4260-a041-b8499f632c5d.jpg
    173.6 KB
  • f998545a-b48b-4d8e-9996-85fcbcd6e16c.jpg
    f998545a-b48b-4d8e-9996-85fcbcd6e16c.jpg
    240.3 KB
  • b00826d6-20e7-4c66-82e4-d43b175e7e27.jpg
    b00826d6-20e7-4c66-82e4-d43b175e7e27.jpg
    151.9 KB
Terwyl jy weld,weld sommer 'n pypie daar om jou sambreel in te hak as jy alleen werk in die son.

Sent from my SM-G955F using Tapatalk

Andre E said:
Terwyl jy weld,weld sommer 'n pypie daar om jou sambreel in te hak as jy alleen werk in die son.

Sent from my SM-G955F using Tapatalk

Ek het mos n sambreel houer. Sy was net af plaasbuis toe om te hoor of hulle vir my n welder het
 
Attachments

  • f6bb7192-cdab-4fd0-8a65-d252bafb7e8b.jpg
    f6bb7192-cdab-4fd0-8a65-d252bafb7e8b.jpg
    92.6 KB
Sy is so skaam sy hou maar haar helmet op :lol8:
Nee oom Vissie hy het nie my welder geleen nie....daai was self inflicted :laughing4:
 
woody1 said:
Sy is so skaam sy hou maar haar helmet op :lol8:
Nee oom Vissie hy het nie my welder geleen nie....daai was self inflicted :laughing4:

Skuldig my kroon. Ek het geweet. Was gatvol toe vat ek maar n kans. Masr nou het ek nog n manier geleer om dit nie te doen nie.

As jy wonder of jy moet... doen dit.
 
Gérrard said:
To be continued...

No issue Gerrard, blame your welder, fark all cleaning and penetration there, **** the welder out, but a bit beefier wouldn't have hurt. :sip:
 
Welsh said:
Gérrard said:
To be continued...

No issue Gerrard, blame your welder, fark all cleaning and penetration there, **** the welder out, but a bit beefier wouldn't have hurt. :sip:

I take all the blame. It was all me
 
Troos jou daaraan dat daar nie vreeslik baie mense is wat die taak aanpak nie.  Ek haal nogsteeds my hoed af vir jou.  :thumleft:  Geniet die res van die vakansie. 
 
Mev Vis Arend said:

  :thumleft: ek vat troos in die feit dat ek weet waar ek kak aangejaag het  :biggrin:
 
Ten minste het jou hele wiel nie afgeval soos myne nie...reg voor die bikeshop :imaposer:
 
Die feit dat jy hom SELF gebou het, beteken dat jy hom SELF kan regmaak.  :deal:

Daar is maar min manne hier wat dieselfde kan se...  :thumleft:

Lekker Gerard, geniet elke oomblik. Julle het dit verdien  :ricky:

Nomad lyk erg lekker!  :thumleft:
 
Gérrard, you could've over engineered the whole thing. So that you would not have to worry about failures whilst you struggle to drag 2.5t of metal along. Or you could, as you did, engineer light and purposeful, and then fix /improve weak points as they manifest. Second option is much more intelligent engineering, you end up with an optimised, fit - for - purpose end product. I.e. you can improve the light design, but not the over - engineered one.
 
roxenz said:

Bear in mind I copied a known design and had a target weight of 110kg. I ended up at 130. They said dont try and build light, just build. Parts were over engineered, like the joints and frame strengthening. Like I said the the belcrank worried me and now I know and can design a proper one.

Another adventurous day with more interruptions. Tell you more about it later  :biggrin:
 
So 100m van Chris se huis af breek die arm wat die actuator hou en daar gaan die suspensie weer. Daai een het ek nie sien kom nie. Ons kruppel na Chris toe en drink eers koffie. Toe is dit ZEN tyd. JJR daag op. Hy het ook n 1150 adv sidecar en ken van regmaak. So drie ure later is die arm reggebuig en vas gesweis.

Thanks Joseph en Chris. Was n lekker kuier  :lol8:

Attachments

  • 4bc6651f-ff42-4741-b813-b77bbf0aa851.jpg
    4bc6651f-ff42-4741-b813-b77bbf0aa851.jpg
    237.2 KB
  • 050e2d41-6551-475f-97ff-3d4516e97baa.jpg
    050e2d41-6551-475f-97ff-3d4516e97baa.jpg
    288.9 KB
Top