The Adventures of NOMAD.

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Gérrard said:
Paar idees vir mods wat ek die jaar wil doen.  :lol8:

Sien noual al die plekke wat gaan afbreek van vibration.  Los eerder daai gemors en sleep jou "trailer"  :eek7:  :lol8:


Gérrard said:
the ruffian said:
Gerrard, when you say you are not “fit” for it, how different/strenuous is the riding compared to a normal boney? From one old ballie to another...

There is no comparison. Its no longer a bike. Works your whole upper body, especially hands wrists and forarms

What he said, and throw in die wind factor and road conditions and it gets worse.  Your main contributor is the sidecar that is "dragged" along.  It is a constant resistance which you must counter via your steering and riding style. 

Saying all above you must learn to "pace" yourself or rather "rest" while riding.  You do this by means of throttle control or using your brakes, front or rear.   
Example, when you accelerate the sidecar stays behind, the bike forward, in other words you moving left.  When you decelerate the sidecar overtake the bike, in other words you moving to the right. Your natural instinct is to counter this by steering, using your , wrists, arms and shoulders which is ok but it will drain you, but by using throttle control you can steer the rig in a straight line without using your shoulders and arms, just your wrist movement.  At a decent speed you accelerate or decelerate ever so slightly which actually steers the rig in a straight line. 
The same with your brakes, front brake also brings the sidecar around, so you turn easier to the right.  Rear brake, if attached to the sidecar, stops the sidecar and you turn easier left.   
Then of course if you have a horrible wind find a vehicle that is traveling the speed you are comfi with and follow in his slipstream.  :biggrin:  And look at the camber of the road, you preferable want the rig to be slightly higher than the bike to prevent excessive dragging to the left.  For this reason Gerrard has the actuator on his rig, to jack the rig to the desired height.  I do not have that luxury.    :patch:  I ride, when it is safe, in the middle of the road or on the other side of the road.  :eek7:  :lol8: 

My English sucks, so hope my explanation makes sense.    :eek7: :biggrin:
 
Mooi beskryf. Dit is net soos ek dit ervaar. n Bike ry homself en jy beheer hom met nou lyf, n sidecar dryf jy en moet heeltyd input gee. Ek het egter n keer of wat lost in thought geraak wat my sê instink het oorgeneem, maar jy moet heeltyd konsentreer, veral met draaie dat jou entry spoed reg is, maar soos jy my gesê het, my lyf begin my nou vertel as dit reg is. Dit is veral so as hy begin 'load' in die links draaie.
 
Jy weet hy doen dit as jy vet gee en jy weet hy goen dat as jy briek, dus is daai ANTICIPATION belangrik want net daai bietjie links of regs van die stokke net voordat dinge gebeur help baie.

So ook met ratte oorsit. Jy weet as jy toemaak gaan sy regs wil draai, dus hou jy net 'n bietjie links stuur 100 msec voordat jy oorskakel, dan bly jy reguit :laughing4:
 
En ek smaak u-turns in die dorp stukkend. Daai wat hy so op n tiekie draai is vir my te lekker
 
Gérrard said:
En ek smaak u-turns in die dorp stukkend. Daai wat hy so op n tiekie draai is vir my te lekker

:biggrin:    Daai is kwaai.  :thumleft: :thumleft:
 
Vis Arend said:
Gérrard said:
En ek smaak u-turns in die dorp stukkend. Daai wat hy so op n tiekie draai is vir my te lekker

:biggrin:    Daai is kwaai.  :thumleft: :thumleft:

You forgot to tell Gertie that his sidecar isnt the only one that looses things along the road  :pot: :pot: :imaposer:
 
Gérrard said:
En ek smaak u-turns in die dorp stukkend. Daai wat hy so op n tiekie draai is vir my te lekker
Klink ve my jy moes n kwad bike gekry het? ;) :peepwall: :lol8:
Hou daai Riethuiskraal weld nog?
 
Ek is bly om te sien dat julle julle vakansie en die sidecar geniet  :thumleft:

Smaak my daai sidecar het jou baie op jou kniëe  :pot:, maar sien dit net as groei pyne en 'n verbetering op die einde van die dag
 
ChrisL - DUSTRIDERS said:
Gérrard said:
En ek smaak u-turns in die dorp stukkend. Daai wat hy so op n tiekie draai is vir my te lekker
Klink ve my jy moes n kwad bike gekry het? ;) :peepwall: :lol8:
Hou daai Riethuiskraal weld nog?

Solid. Smaak ek moet eerder leer voeltjie kak weld soos Joseph. Hou beter as myne 😅
 
Black_Hawk said:
Ek is bly om te sien dat julle julle vakansie en die sidecar geniet  :thumleft:

Smaak my daai sidecar het jou baie op jou kniëe  :pot:, maar sien dit net as groei pyne en 'n verbetering op die einde van die dag

Dis maar hoe ek dit ook sien  :thumleft:
 
As dit reen maak jy plan om die kombuis droog te hou
 

Attachments

  • A799BB89-79B1-4A09-ACBE-93A1FE976835.jpg
    A799BB89-79B1-4A09-ACBE-93A1FE976835.jpg
    755.4 KB
woody1 said:
Nou waar is daai Paraplue  of hoe jy ookal n sambreeltjie noem :laughing4:

Dis een van daai tente met n garage vir GS'e
 
... and sometimes I sits and thinks and sometimes I just sits and looks at my sidecar  :biggrin:
 

Attachments

  • 803942D8-94A9-42B6-A57F-80E8D3F7C957.jpg
    803942D8-94A9-42B6-A57F-80E8D3F7C957.jpg
    279.2 KB
Gérrard said:
... and sometimes I sits and thinks and sometimes I just sits and looks at my sidecar  :biggrin:
Jy mag maar  :thumleft:
 
Casting from Turd said:
Vis Arend said:
Gérrard said:
En ek smaak u-turns in die dorp stukkend. Daai wat hy so op n tiekie draai is vir my te lekker

:biggrin:    Daai is kwaai.  :thumleft: :thumleft:

You forgot to tell Gertie that his sidecar isnt the only one that looses things along the road  :pot: :pot: :imaposer:

:eek7:  True, maar daai is 'n storie vir 'n anner dag.  :lol8:
 
woody1 said:
YOUR SIDECAR...
.How does all YOUR PEOPLE feel about that :laughing4:

Ek het die tjeks uitgeskryf so hy is MYNE !  :lol8:
 
Top