The Adventures of NOMAD.

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Nou moet oom Vissie ou koeie uit die sloot haal.....sorry n Yamaha uit die sloot :laughing4:
Maar daai pad van my was nat....baie nat gewees :3some:
 
woody1 said:
Nou moet oom Vissie ou koeie uit die sloot haal.....sorry n Yamaha uit die sloot :laughing4:
Maar daai pad van my was nat....baie nat gewees :3some:

Jy't gepraat, and if you have to e xplain you got it wrong. Maar ry maar daai sambreel saam, selfs op die bike. Dis n wenner in 40+ hitte. Jy wil nie hê Mamma moet ongemaklik wees nie. Gooi nog die water sproei fan by en saak is reg.
 
woody1 said:
Nou moet oom Vissie ou koeie uit die sloot haal.....sorry n Yamaha uit die sloot :laughing4:
Maar daai pad van my was nat....baie nat gewees :3some:

:lol8:  :3some: 
 
woody1 said:
Nou moet oom Vissie ou koeie uit die sloot haal.....sorry n Yamaha uit die sloot :laughing4:
Maar daai pad van my was nat....baie nat gewees :3some:

Was seker n XS1100 as ek na die "handling" kyk. :pot:
 
2StrokeDan said:

Nee wat Yamaha is maar net 'n SLEGTE BIKE... :pot: :laughing4:
 
Baie sleg, om die ander so in die oe te sit met betroubaarheid. :deal: :thumleft:
 
Lekker ry G,  :ricky: jou setup lyk mooi. :thumleft:
 
:thumleft: Terug in die beskawing. Rit uit met die sagter bande was sommer heel lekker en meer op my gemaak. Bietjie laf geraak en n draai of twee bietjie gs- drift  :biggrin:
 
Attachments

  • 93dab647-835b-4ad0-8b51-e3110904d012.jpg
    93dab647-835b-4ad0-8b51-e3110904d012.jpg
    174 KB
Lekker oom Gertie :thumleft:
Op `n man se oudag, onthou jy (met goeie herinneringe) die struikelblokke saam met die maklike dae.
 
Dit was lekker gewees om julle drie te ontmoet.  Veilig ry en sien jou by die EC bash...
 
Gérrard said:
:thumleft: Terug in die beskawing. Rit uit met die sagter bande was sommer heel lekker en meer op my gemaak. Bietjie laf geraak en n draai of twee bietjie gs- drift  :biggrin:

Julle moet lekker speel,  :biggrin: en bly julle geniet dit.    :thumleft: :thumleft:
 
Daai is nou 'n mooi Pin-Up foto.. Girl met sidecar en haar PARAPLUIE :thumleft:
 
Ek moes jou seker al vertel het, maar ek was SOOOOOO bang vir rejection dat ek dit maar eers gelos het.
Maar aangesien ek 'n hulpvaardige praktiese dikvellige mannetjie is sal ek jou maar vertel.

Jy kan so 'n kondoompie koop vir daai switch wat jou tilt werk.  Dan kan jy maar grond, stof en reen kry EN jou fiets was en water gaan hom nie opfoeter nie
 
Attachments

  • 20200102_125746.jpg
    20200102_125746.jpg
    24.8 KB
Mens kan sien sommige van julle is nou oud... julle ry nou drie wiele sodat julle nie afmoer as julle bietjie wankelrig begin raak; en dit sonder om eers 'n dop in  te tê!!  :pot: :peepwall:

Jup..., dit lyk nou lekker... wel gedaan. Mag julle nog baie veilige km's gooi met die waëntjie
 
Thanks almal. Meeste van die anxiety is nou verby nou ry ons lekker
 
Welgedaan Gérrard, jy kan trots wees op die projek van jou  :thumleft:

Baie dankie vir die tyd en moeite wat jy spandeer om julle avonture met ons te deel... keep them coming en veilig ry
 
Black_Hawk said:
Welgedaan Gérrard, jy kan trots wees op die projek van jou  :thumleft:

Baie dankie vir die tyd en moeite wat jy spandeer om julle avonture met ons te deel... keep them coming en veilig ry

:thumleft: Dankie vir jou entoesiasme deurentyd
 
Onrus, Hermanus. Somehow, unintended we end up here on our way home every year. Had a very bad headwind between Worcester and Villiersdorp. 60km/h. I was moer toe.
 
Attachments

  • 3b396650-3b98-4b62-b8b7-6bf2dd66abe1.jpg
    3b396650-3b98-4b62-b8b7-6bf2dd66abe1.jpg
    183.8 KB
Tussen Sederberge en Hermanus le die ou dorpie Stellenbosch.

Het julle hom misgery? :xxbah:

Gerrard, wat maak die syspan met die bande se loopvlak? Kan jy anderster slytasie sien, of nog nie?
 
Top