The Adventures of NOMAD.

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Contemplating
 

Attachments

  • e2daa0d1-ae9b-48a8-849d-619a0adcb140.jpg
    e2daa0d1-ae9b-48a8-849d-619a0adcb140.jpg
    217.5 KB
Letting out some air at the start of the gravel
 

Attachments

  • 7e960072-aa85-4e2a-be4a-f9f91b1be4b0.jpg
    7e960072-aa85-4e2a-be4a-f9f91b1be4b0.jpg
    252 KB
  • f6bb7192-cdab-4fd0-8a65-d252bafb7e8b.jpg
    f6bb7192-cdab-4fd0-8a65-d252bafb7e8b.jpg
    92.6 KB
Cruising the gravel. By now I had settled down a bit after the initial scare
 

Attachments

  • 3ea1360f-61b8-4fd9-9917-aebc4dd72d08.jpg
    3ea1360f-61b8-4fd9-9917-aebc4dd72d08.jpg
    123.7 KB
The last hill before you drop down to Oasis across the valley is a mean one. Badly curregated and most of it was done in first. It was hard on me and the bike. Top of the hill it boiled.

Rest stop before descending to Oasis. Another landing we could walk away from, so a good one. Lyn took it all in her stride.
 

Attachments

  • 5F90B7CB-D58A-489A-BD0B-DC4B079EB8EF.jpg
    5F90B7CB-D58A-489A-BD0B-DC4B079EB8EF.jpg
    879.5 KB
Gérrard said:
Lyn took it all in her stride.
Well done.
As ons kalm bly en nie te hard vloek nie, kom hulle gewoonlik darem nie agter hoe na aan disasters ons kom nie!
 
Ek sê haar nks dan dink sy dit moet maar so wees  :lol8: fake it untill you make it
 
Ek hou van die sambreel idee. Gelukkig het ek dit nog nie nodig gehad met my Yamaha nie :imaposer:
 
woody1 said:
Ek hou van die sambreel idee. Gelukkig het ek dit nog nie nodig gehad met my Yamaha nie :imaposer:

Net sy om die wereld trips het Ted Simon gesê dit was sy belangrikste stuk toerusting
 
Lekker - julle moet dit geniet.

Moet se ek het nogal gesmile toe ek Lynn en die sambreel sien.  Eerste gedagte was hoe julle op die N2 ry en dit sous vd reen en Lynn het die sambreel oop  :imaposer:

Maar ek moet se - dis nogal 'n goeie idee vd son.
 
Glad to see you & the missus are having a Ball!!!  :ricky:
Safe Travels!!!  :thumleft:
 
Janee. Jy't mos nie die fred "The boring, non-eventful, dozy droning along fine roads by Nomad" gedoop nie... Geniet dit!  :biggrin:
 
Lekker man.  Almal is gaande oor die sambreel, ek ook.  Dit maak sin om die son weg te hou as daar nie 'n skadu boom naby is nie.  :thumleft:

Sal later graag wil uitvind oor die bike wat so effe gestress het, maar ons sal later praat, geniet solank julle trip. 

woody1 said:
Ek hou van die sambreel idee. Gelukkig het ek dit nog nie nodig gehad met my Yamaha nie :imaposer:

Sou die sambreel en die regte briek nie lekker gewerk het hier nie?  :eek7: :lol8:  :imaposer:
 

Attachments

  • WOODY.jpg
    WOODY.jpg
    43.5 KB
Hey oom Jup, sjoe dit lyk nou vrek goed oom, wat n adventure, geniet die rig oom

Sent from my I3312 using Tapatalk

 
Vis Arend said:
woody1 said:
Ek hou van die sambreel idee. Gelukkig het ek dit nog nie nodig gehad met my Yamaha nie :imaposer:

Sou die sambreel en die regte briek nie lekker gewerk het hier nie?  :eek7: :lol8:  :imaposer:

Jy sien mos, ek sê maar niks
 
Gérrard said:
The last hill before you drop down to Oasis across the valley is a mean one. Badly curregated and most of it was done in first. It was hard on me and the bike. Top of the hill it boiled.

Rest stop before descending to Oasis. Another landing we could walk away from, so a good one. Lyn took it all in her stride.

"It boiled"  What boiled Gerrard?
 
:biggrin:
 

Attachments

  • 5189DE7C-00F8-43EF-A356-CF5D8BA47A3A.jpg
    5189DE7C-00F8-43EF-A356-CF5D8BA47A3A.jpg
    730.3 KB
2StrokeDan said:
Gérrard said:
The last hill before you drop down to Oasis across the valley is a mean one. Badly curregated and most of it was done in first. It was hard on me and the bike. Top of the hill it boiled.

Rest stop before descending to Oasis. Another landing we could walk away from, so a good one. Lyn took it all in her stride.

"It boiled"  What boiled Gerrard?

Jy kon maar net die olie hoor roggel deur die sisteem. Gewoonlik hardloop temp op 5 bars. Met die sidecar af en toe op ses en teen daai bult die eerste keer sewe bars geslaan. Toe rus ek hom maar bietjie en hoor hoe roggel hy
 
mike gs said:
Is that screen broken G?

Sent from my SM-G950F using Tapatalk

No. Why you ask ? There is a pant draped over it throwing shadows
 
Top