The Adventures of NOMAD.

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
2StrokeDan said:
Tussen Sederberge en Hermanus le die ou dorpie Stellenbosch.

Het julle hom misgery? :xxbah:

Gerrard, wat maak die syspan met die bande se loopvlak? Kan jy anderster slytasie sien, of nog nie?

Sorry man ons pad het bietjie anders geloop die jaar. Die sidecar wiel loop square af terwyl die bike na regs afloop oor die lean-out
 
Lekker man... lekker
 
Attachments

  • 61e6a8df-d3be-470d-8421-b6c50cabc714.jpg
    61e6a8df-d3be-470d-8421-b6c50cabc714.jpg
    60.5 KB
Gérrard said:
Lekker man... lekker

Dit lyk bitter lekker Gerard!  Geniet dit.  :ricky:

Jy weet waar ek is as die pad huis toe te lank raak.  :thumleft:
 
2StrokeDan said:
Dis OK Gerrard, ry maar net mooi verder.

Daai kampfoto waar jy so sit lyk net te cool.

Kobus Myburgh said:
Gérrard said:
Lekker man... lekker

Dit lyk bitter lekker Gerard!  Geniet dit.  :ricky:

Jy weet waar ek is as die pad huis toe te lank raak.  :thumleft:

:thumleft:
 
Hoeveel extra geselsies het die sidecar nou al vir julle gegee van vreemde mense wat sommer net self n geselsie aanknoop
 
More Aghullas vir n dag of twee. Oppad vir Goose gaan hello sê op Napier. Daarna mik ons Oos en sien hoe die pad ons vat. Dual het vroeër n draai kom maak. Dit raak al  amper n jaarlikse instelling. Thank  maat. Was lekker om weer op te vang
 
woody1 said:
Hoeveel extra geselsies het die sidecar nou al vir julle gegee van vreemde mense wat sommer net self n geselsie aanknoop

Fokken heeltyd. Hulle maak ons mal

Ja ek het hom self gebou. Rerig. Ja. Is dit moeilik om te ry. Ja. Wat kos dit. Baie. Is jy nie bang nie. Nee. Toe ek jonk was het ek uit vliegtuie uitgespring.

Al lekker gatvol  :lol8:
 
Hoop jy het gese met n valskerm? :snorting:
 
Jy het jou eie lat vir jou gat gepluk. Ek wou jpu waarsku maar was bang om iets te se :laughing4:
 
Gérrard said:
woody1 said:
Hoeveel extra geselsies het die sidecar nou al vir julle gegee van vreemde mense wat sommer net self n geselsie aanknoop

Fokken heeltyd. Hulle maak ons mal

Ja ek het hom self gebou. Rerig. Ja. Is dit moeilik om te ry. Ja. Wat kos dit. Baie. Is jy nie bang nie. Nee. Toe ek jonk was het ek uit vliegtuie uitgespring.

Al lekker gatvol  :lol8:

Dis daai ding wat my klaar maak.  Ek gesels nie baie nie, nou moet ek met wildvreemde mense gesels.  :eek7:

Wat ek wel baie laaik is as die manne en meisies met hulle kinners daar aankom en vra, "kan my kind asb in jou sidekar sit. "  Daaityd sit ek vroulief se helmet op hom / haar se koppie en vat hulle vir 'n spin.  Daai gesiggies is te oulik opgewonde.  Dan het ons mos "coms" in die helmet, as ek so ent weg is beginne ek gesels, daai kyk wat ek kry as ek begin gesels is prysloos.  Dan trek daai kinners weg en gesels tog te lekker.  :lol8: :thumleft: :thumleft: 
 
Lekker met Goosenen Jenny om brekfis gekuier op Hermanus vanaggend. Nou vat ons pad Aghullas toe
 
Gérrard said:
woody1 said:
Hoeveel extra geselsies het die sidecar nou al vir julle gegee van vreemde mense wat sommer net self n geselsie aanknoop

Fokken heeltyd. Hulle maak ons mal

Ja ek het hom self gebou. Rerig. Ja. Is dit moeilik om te ry. Ja. Wat kos dit. Baie. Is jy nie bang nie. Nee. Toe ek jonk was het ek uit vliegtuie uitgespring.

Al lekker gatvol  :lol8:

As hulle vra antwoord in Frans of Duits, sal jou dadelik uit los
 
Elim
 
Attachments

  • 4e250b27-5d1d-4476-8130-60e596493342.jpg
    4e250b27-5d1d-4476-8130-60e596493342.jpg
    179.8 KB
trevo said:
Gérrard said:
woody1 said:
Hoeveel extra geselsies het die sidecar nou al vir julle gegee van vreemde mense wat sommer net self n geselsie aanknoop

Fokken heeltyd. Hulle maak ons mal

Ja ek het hom self gebou. Rerig. Ja. Is dit moeilik om te ry. Ja. Wat kos dit. Baie. Is jy nie bang nie. Nee. Toe ek jonk was het ek uit vliegtuie uitgespring.

Al lekker gatvol  :lol8:

As hulle vra antwoord in Frans of Duits, sal jou dadelik uit los

:lol8:
 
Attachments

  • df2bb558-a701-46aa-9ec3-ddc7dd3f7505.jpg
    df2bb558-a701-46aa-9ec3-ddc7dd3f7505.jpg
    116.9 KB
Top