woody1
Bachelor Dog
- Joined
- May 21, 2012
- Messages
- 13,485
- Reaction score
- 2,656
- Location
- Riversdal Weskaap
- Bike
- Yamaha Super Tenere
Blerrie hoog tyd sal ek se :3some: :laughing4:
2StrokeDan said:Die Visarende sal voorts bekend staan as die volstruise..... ot:
Daai blou sal baie betroubaar wees. :deal:
Maar dit bly n knap toerfiets.
P.S. Ek sien daai ou het n Rottweiller op sy Datsun gesit!
Tiger8 said:Baie Mooi Louie en Nannie :thumleft: :thumleft: :thumleft:
Ek en Des het self n Toerfiets aangeskaf vir die lang afstande. Ons keuse was n Triumph Trophy 1215 SE. Ons ry lekker lang pad, en sommer gou-gou ook.
Laat weet dan ry ons so paar 100km's saam vir ontbyt erens, miskien Plett?
So paar foto's, as dit toegelaat is
Gerard het my in Colesberg ontmoet vir die rit terug van Jhb-PE toe, toe ek die fiets gaan haal het.
Die ander is ek en Des gou n naweek in Oudtshoorn.
Mag julle BAIE veilig Km's ry met Trixie :thumleft:
Vis Arend said:Tiger8 said:Baie Mooi Louie en Nannie :thumleft: :thumleft: :thumleft:
Ek en Des het self n Toerfiets aangeskaf vir die lang afstande. Ons keuse was n Triumph Trophy 1215 SE. Ons ry lekker lang pad, en sommer gou-gou ook.
Laat weet dan ry ons so paar 100km's saam vir ontbyt erens, miskien Plett?
So paar foto's, as dit toegelaat is
Gerard het my in Colesberg ontmoet vir die rit terug van Jhb-PE toe, toe ek die fiets gaan haal het.
Die ander is ek en Des gou n naweek in Oudtshoorn.
Mag julle BAIE veilig Km's ry met Trixie :thumleft:
Pragtig verby, dis 'n baie mooi Triumph daai. Geluk en geniet hom. :thumleft:
Ons geniet die LT baie dankie, :thumleft: en het al Nam besoek en gaan nou weer Donderdag Upington toe. Was al 'n slag in die Kaap ook. Die goed maak 'n langpad kort. :biggrin:
woody1 said:Toe bring Bertie sy kleinste treiler :laughing4:
DUSTRIDERS said:Daai riviertjie kan anders uitgespreek word as mens met n pad wiel staan!! eepwall: :lol8: