Ja ja jaSop net vir die vlakvarke...
Julle worry te veel
Ja ja jaSop net vir die vlakvarke...
Ai, dan moes ek daar kon wees! Ek ken van vark slag, en hom spit!Ek laai hom sommer op, dan is ons slaghuis worries op n end.
Meer plek vir dop en ys
Gaan nice wees, ek het net my flippen roete wat ek uitgewerk het verloor, moes nou gou 'n ander een uitwerk.Op n serious note...Sien nogal uit na so iets Louis.
En stunning area.
Wil ook probeer draai maak in Philippolis, wil nou nie njarra njarra maak nie, maar my ou Pel Joe Muller van daar af is so jaar terug oorlede, wil graag sy Vrou net gaan hallo se.
Sys nou weer my anner pel Wessel se sussie.
Ou Pelle.
My skoonpa kom ook van daar af.
My ander Pel Chris Geel ook.
Glo dit of nie maar hys OOK gone.
Phok as dit so aangaan moet ek in die Cemetery gaan tent opslaan
Maak 'n draai, ons het mekaar lank laas raak gekuier. Ek weet jy lê wyd maar my rondom trip is ook net so oor die 1400km. Lekker gatskuur trip, jy kort dit.Ai, dan moes ek daar kon wees! Ek ken van vark slag, en hom spit!
Ek wil graag weer lekker trippie doen, maar nie tans moontlik.Maak 'n draai, ons het mekaar lank laas raak gekuier. Ek weet jy lê wyd maar my rondom trip is ook net so oor die 1400km. Lekker gatskuur trip, jy kort dit.
Visarend vat jy die Rally ?Gaan nice wees, ek het net my flippen roete wat ek uitgewerk het verloor, moes nou gou 'n ander een uitwerk.
Sien die manne beplan dalk 'n roete Gariep dam toe, maar ek dink weer dalk 'n roete na Van der Kloof se kant toe, eet 'n brekkie daar en kom chill weer by die kamp, sal maar nog sien.
@Grunder , jy skuld my nog die waypoints van Bankfontein plaas asseblief tog, ek gaat verdwaal.
Yip, en ma met haat haastige L.Visarend vat jy die Rally ?
Ah hier kom n lekker RR !Yip, en ma met haat haastige L.
Thanks for the invite, we planning a one night sleepover there and back.@Vis Arend en @Mev Vis Arend - I wonder what route you are going to take to get there, and how many days you are going to take?
I’m planning a two day trip from Makhanda, mostly gravel, with a couple of loops through the Bulhoek area, and possibly camping at Gariep the night before getting to Bankfontein.
Will keep you in the loop in case you want to intersect at some point …
Van der Kloof is ook 'n opsie.Gaan nice wees, ek het net my flippen roete wat ek uitgewerk het verloor, moes nou gou 'n ander een uitwerk.
Sien die manne beplan dalk 'n roete Gariep dam toe, maar ek dink weer dalk 'n roete na Van der Kloof se kant toe, eet 'n brekkie daar en kom chill weer by die kamp, sal maar nog sien.
@Grunder , jy skuld my nog die waypoints van Bankfontein plaas asseblief tog, ek gaat verdwaal.
Wag net vir die notification.@RobC
Het ek reg ge patala?
Vir 2 aande?
Wil camp...maar daai tentjie lyk darem makliker
En KWAAI bang vir Pofadders en goete
Dit is eintlik om die 2 Donkerpoort paie te ry. Daar is twee paie wat deur mooi koppies kronkel, die gedagte was om die een te vat dam toe en dan met die ander terug te kom.Sien die manne beplan dalk 'n roete Gariep dam toe.
@RobC , lyk my ek het weer soos my gaai gekyk, betaal ons nou en dan vir die vleis se goete later cash en kontant by die venue?@RobC
Het ek reg ge patala?
Vir 2 aande?
Wil camp...maar daai tentjie lyk darem makliker
En KWAAI bang vir Pofadders en goete
Gesien daar's die twee paaie, ons kom met die een terug na die storie, maar is altyd gretig om beide te doen, so ons kyk as ons daar is en kan die storie die Vrydagaand om die vuur bespreek. Sal gaaf wees om beide te kan sien.Dit is eintlik om die 2 Donkerpoort paie te ry. Daar is twee paie wat deur mooi koppies kronkel, die gedagte was om die een te vat dam toe en dan met die ander terug te kom.
Ons werk nog aan die ete storie en die betaaling daarvan. Sal nog die week finaliseer.@RobC , lyk my ek het weer soos my gaai gekyk, betaal ons nou en dan vir die vleis se goete later cash en kontant by die venue?
Nog 'n vragie, weet jy dalk of daar 'n pot is waarin ek 'n brood kan bak op die vuur vir die groep die Saterdag aand, as die manne en mannine sou belangsstel in 'n vars gebakte potbrood saam met die braai?
Gesien daar's die twee paaie, ons kom met die een terug na die storie, maar is altyd gretig om beide te doen, so ons kyk as ons daar is en kan die storie die Vrydagaand om die vuur bespreek. Sal gaaf wees om beide te kan sien.
Dankbaar, laat maar net weet wanneer jy reg is met die bedrae, ons wag in spanning.Ons werk nog aan die ete storie en die betaaling daarvan. Sal nog die week finaliseer.
Platboom pot sal seker werk vir 'n brood?#3 Juis gedink aan potbrood of twee te bak.
Okay....let's get practical
Wie wil my Rooms wees
Nie almal gelyk nie phokkit......
O helWag net vir die notification.
Enter your email address to join: