Lem said:
Uitstekende verslag!
Gooi tog nog :thumleft:
Vertel ons ook bietjie meer oor die bike, julle bagasie, kostes en petrolverbruik op hierdie trip.
Julle het baie baie mooi plekke gebly. Toe ek laas op Sutherland was was daardie V8 lodge noggie eers in beplanning nie, die ou karre was darem al daar. Nice wat hulle daar gedoen het :thumleft:
Baie dankie!
Vir meer oor die bike kan jy hier gaan loer: https://wilddog.net.za/forum/index.php?topic=261713.0
Die eerste klomp fotos wys ons bagasie - ons moes maar so lig as moontlk pak. Dit is nie so maklik nie. Ek en my vrou het seker gemaak dat as daar enige iets langs die pad gebeur dat ons dit sal kan handle.
Vir die bike het ons olie, spark plug en fuses ingepak. Vir die tires was extra tubes, patches, leak sealant, kompressor, hand pump, bead buddy, tire spoons etc. Tool-In-A-Can, cable ties, gorilla duct tape, pratley steel en and bits en bobs (kan nie alles onthou nie...)
Ons het ook wet wipes, lappe en "wit goud" gehad.
Ons toolbag het net alles gehad wat nodig was - spanners vir die wiele, sockets, tang, leathermann, skoewedraaiers, electrical tester etc.
Ons first-aid kit sou darm skrapies ens. kon reghelp, maar af bene en arms sou maar gelol het.
Die rugsakke het ons gepak dat hulle minder as 5kg elk weeg. Die kleiner sakke wat aand die crashbars vasgemaak is was baie lig. Die top box het die tool bag ingehad, vanity cases, first aid kit, sunscreen, picking rugsak met sweets en koekies, water bottels end die grondseil. Was maar swaar. Die bike cover was daar vir drie redes, 1. hou vir Thomas veilig, 2. shade/cover vir ons langs die pad as die paw-paw aangeklop het en 3. om die goed in die top box weg te hou van die son af.
My vrou is die Opperste Minister van Finansies - dit is seker vulgar om oor pitte te praat, maar die oorslaap en kos en en en was seker so by die R8k, petrol was net oor die 1k. Nie te bad nie, dink ek.
Average consumption was 38.4km/l :biggrin: