The Orange Atlantic adventure (110 odd pics)

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Thanks ouens dit was 'n  bevange trip!!! Ons maak eersdaags weer so en aan die res van die mense wat by die huis gebly het: Strek julle vinders uit julle se h..olle en beplan iets nice >:D
 
Ek weet dis n ou RR maar dit laat my verlang na my blyplek teen die weskus.
Vanaf my huis seelangs na Groenriviermond met my ou XL 500S was sommer n lui lekker sondag trippie. Goeie dae met min worries.
 
ChrisL - DUSTRIDERS said:
Ek weet dis n ou RR maar dit laat my verlang na my blyplek teen die weskus.
Vanaf my huis seelangs na Groenriviermond met my ou XL 500S was sommer n lui lekker sondag trippie. Goeie dae met min worries.

Ek stem, nou net n ander RR gelees wat my wil laat pak en terug gaan........of sommer in mid somer Brand se berg en Maskamberg oor ry Botterkloof toe net vir die lekkerte of gaan lunch in Doringbaai ....pok pok pok :3some: :ricky: :ricky: :ricky:
 
Top