The revenge of La Poderosa- the Mighty One - or "Trouble comes in fours " tour

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
So Monday arrives and as the rest of the country was preparing to start work we packed up and got ready for the rest of the journey - and what a great part it was . Ready for the expanses of the Southern Cape . New Places to see and People to meet . First up was Goose for my Tool-tubes and pannier rings - paid him a visit and collected the stuff that he was keeping for me . Then back to the harbour to check the mooring and then pack and get a move on. Followed the N2 out of Cape town and had a late breakfast at the 1 stop - all fuelled up we then got onto the rest - Familiar places from the previous day came past - Sir Louries , Gordens bay etc. The first target was to get to Gansbay and then Danger point . After Gansbay Harbi=our we took the senic drive to Dangerpoint and was really impressed with the seemingly remote part as part of the road to the light house - really something to do . The little houses along the way seems remote and seems to be forgotten by Tannie Pam - so maybe still some bargains available .... :imaposer:

The state of the lighthouse also was impressive - seems that here was a part of our country where the light keepers were still proud of and it was well maintained and in an impressive state. There is also some rooms available as it seems that they are also running some B&B setup from there - probably a good place to stay so close to the sea.
 

Attachments

  • Dangerpoint2.jpg
    Dangerpoint2.jpg
    235.6 KB
  • Gansbaai.jpg
    Gansbaai.jpg
    176.5 KB
Then we followed the road back to Gansbaai and then hit the dirt to Baardskeerders bos - the road was in a general good state and the hp was enjoying it (me too  :thumleft:)

At Baardskeerders bos we went to the local kontrey winkel to enquire about the roads and have a cuppa but it was closed but some helpfull locals has us on our way on the right road . We were following the dirt road to Napier and these were dirt highways - you could ride fast sitting down and enjoy the senery -- at one place thare were some astichges running allong the fence - I slowed and match their pace and `i was impressed an indicated 70 km/h  :thumleft: I could also see the fence coming up and was expecting them to crash or run through it but do they have brakes !!!! ABS se moer - 70 -0 in a few meters - really impressive .

Eventually all this fun let us to Napier . Stopped for a refreshment and a photo at the local Napier Rugby Football club. Some of the local boys came past playing with a ruby ball - Rugby was alive and well in this area .

It was then when I noticed it - trouble nr. 4 - a oil patch underneath the bike. As I was standing on all fours inspecting the source of this oils slick a farmer stopped and asked what was wrong - asked if there was a garage in town . He suggested that we go to the motorbike mechanic in Bredasdorp about 16 km away . Checked that the oil level was still Ok and took it easy into Bredasdorp . Riding past the old age home in Napier - i stopped for a photo as the name invoked some mind eye view of a what a Wild Dog old age home name could be ...  :imaposer: :imaposer: :imaposer: :pot:

Arrived at  the Mecjhanic in Bredas dorp on the stroke of 17h00. It was the local Silverton radiator shop and also the Suzuki dealer . Agreed to take stock in Bredas drop and review our options so left the Mighty one in his care overnight .

The B&B we slept in was well maintained but looked like a Biggie Best exibition of lace and crosses and  " huis kakkies " a dedication of a lifetime of collection  . The welcome was warm and though not how I would decorate my mancave , underneath all that scatter cusions was a decent bed . That night I hit the interwebs again to find out what was our options -. Had a long call  from Manic  and also some advise from Big Dom . We were about 200 km from Capetown and 290 km from George - the two colsest BMW dealers. Our intention originally was to sleep in Cape Augulas , but this ia how the cookie crumbles . This trouble had the portential to put a stop to ourt tour . Had a good dinner and went to sleep with the plan to also talk to Lennie in the Centurion shop the next morning for advice. It was a eventful enjoyable day with some good riding .... :thumleft:
 

Attachments

  • Baardskeerders bos.jpg
    Baardskeerders bos.jpg
    173.9 KB
  • Napier.jpg
    Napier.jpg
    284.4 KB
  • Napier2.jpg
    Napier2.jpg
    230.4 KB
Die konsensus was dat solank die olie vlak OK bly en die clutch nog werk dat ek sal aangaan na George . Nadat ons gepak het is ons toe na die Suzuki plek toe , seker gemaak dat die ratkas olie ok is en die engine olie ge-check - nog n liter olie gekoop toe vat ons die pad Protem toe . Die plan was om al die plekke wat beplan was aan te doen en so stadig maar seker nader aan George te kom .

Nou Protem - wat kan n mens se - dit is n stasie dorp wat n graan suier het en die koperasie  en dit lyk na die enigste rede vir die bestaan. Daar was ook op n stadium in die onlangse verlede nog rugby op die laarskool se veld gespeel . Die lang gras en toestand van die skool het my laat dink dat verlede jaar dalk die laaste jaar was wat daar iets by die skool gebeur het . Dit is nogal sad om te sien hoe van die gehuggies wat in die verlede duidelik n lig in die omgewing was nou so kripeer.

Van Protem het ons terug gedraai met die doel om by Agulas uit te kom . Net na Bredrasdorp op die gedroggie afgekom , iemand was op n dag verveeld gewees en te veel weldingrods gehad ....

Net n headsup - so n paar honderd meter na die gedroggie oppad na Agulas is daar so n lekker klomp bome aan die regterkant van die pad - sien toe die brugbewoners het daar staan gemaak in die skadu - so hou maar by 80 as jy dalk daar verby gaan  :thumleft:
 

Attachments

  • Bredasdorp.jpg
    Bredasdorp.jpg
    167.8 KB
  • protem7.jpg
    protem7.jpg
    268.7 KB
  • protem6.jpg
    protem6.jpg
    150.7 KB
  • protem5.jpg
    protem5.jpg
    145.8 KB
  • protem4.jpg
    protem4.jpg
    175.9 KB
  • protem3.jpg
    protem3.jpg
    199.6 KB
  • protem2.jpg
    protem2.jpg
    232.4 KB
  • protem1.jpg
    protem1.jpg
    254.8 KB
Struisbaai en hawe was volgende en die moet doen foto by Augulas .

Kilroy kyk sommer hoe lyk my tuisgemaak te PAW op my helmet - aangesien jy so sukkel om PAWS te maak kan ek my sker vir jou aanstuur..... :imaposer: :imaposer:

Die Vuurtoring word op die oomblik gerestoureer en sal teen April blykbaar weer in volle glorie pryk . DIt is nogsteeds n indrukwekkende ligtoring maar wys die jare van staan in die geweste gewis.
 

Attachments

  • Struisbaai.jpg
    Struisbaai.jpg
    207 KB
  • Struisbaai2.jpg
    Struisbaai2.jpg
    201.4 KB
  • Augulas.jpg
    Augulas.jpg
    188.1 KB
  • Augulas 1.jpg
    Augulas 1.jpg
    106.7 KB
  • Augulas3.jpg
    Augulas3.jpg
    247.3 KB
So terug na Bredasdorp vir middagete by die Spur. Doel was om by Skipskop en  Infanta n draai te maak en dan oor die pond by Malagas te kom voor vanaand . So was nog n stywe stoot meestal op grond -- Lekker ..... :thumleft:

Het by die Spur eienaar probeer uitvind of die pad wat die GPS Skipskop toe wys die een was - blykbaar is die pad nou militer en nie begaanbaar nie - so probeer toe  die anderkant om . Om n lang storie kort te maak die naaste wat ons aan Skipskop gekom het is die hek by De Hoop - Blykbaar is dit koebaai met Skipskop - Militere missiel toetsgebied so no acess ... enige iemand wat meer hiervan weet ?

Interesant om ook die skape dop te hou - hierdie is duidelik skaap wereld . Hulle staan in sulke rye elkeen in die skadu van die vorige een . Het selfs n skaap sirkel gesien  :imaposer:

Die interesante ding op so n toer is die karakters wat mens ontmoet . Vroeer die dag toe ons weer net voor Bredasdorp op die teerpad kom vanaf Protem , stop ek om n olie check te doen . Aan die oorkant van die pad het ek n ou op n fiets sien staan wat besig was om n kaart te bekyk . Hy het fiets paniers op gehad en gelyk of hy met sy trapfiets toer . Ek stap toe oor en begin met hom praat . Hy is toe n NewZeelander wat vroeer die week uit die Kaap vertrek het met die doel om deur Afrika en Asie tot in Suid Amerika te trap met sy fiets . Het hom reggehelp met sy kaart en toe voorspoed toegewend. Toe ons stop by die Breederivier Traiding Post toe sit die ou ook daar, besig met sy middag ete . Ons is toe na n creamsoda en roomys Infanta toe - die pad was in n redelike toestand en toe teruggedraai en by die trading post regs gedraai na Malagas.

Die paaie soos die fotos wys is ongelooflike lekker Dirt Highways   :thumleft:

By Malagas betyds gewees vir die pont- hy werk so tot sononder wat so teen ongeveer 19:00 sou wees - R25 rand later was ons oorgesleep . Ons sou nie die aand veel verder gaan nie so het gemik vir Witsand . Weer by die NewZeelander op sy fiets verby gegaan en in Witsand aangekom so  teen 19:30 - Vir ons verblyf gekry in een van die selfversorgings vakansie eenhede , gestort en ons mooi aangetrek vir ons aandete by die lodge . Die senic route gevat na die lodge en moet se die uitsig oor die mond daai tyd van die aand is asemrowend . Nog n plek wat ek nooit in my lewe ooit voorheen was nie en my regtig beindruk het . Hierdie moet n besonderse vakansie plek wees. Die aand toe ons instap vir  ons aandete so teen 20:30 hier sit die NewZeelander ook - hoop hy hou vol met sy plan om om die wereld te trap . Dit is sulke ontmoetinge wat n toer soos hierdie interesant maak .

Hierdie was een van die lekkerste dae op die toer - na die negatiewe einde die vorige aand het ons die dag by al ons punte uitgekom, lekker paaie gery , nuwe plekke gesien en die HP was nog steeds by ons ... :thumleft: :thumleft: :thumleft:
 

Attachments

  • malagas.jpg
    malagas.jpg
    363.8 KB
  • witsand.jpg
    witsand.jpg
    161.3 KB
  • pont.jpg
    pont.jpg
    187.1 KB
  • infanta.jpg
    infanta.jpg
    179.8 KB
  • dirthighway.jpg
    dirthighway.jpg
    208.8 KB
  • Breederivier .jpg
    Breederivier .jpg
    237.6 KB
  • dehoop.jpg
    dehoop.jpg
    275 KB
  • skape.jpg
    skape.jpg
    262.7 KB
  • suzuki.jpg
    suzuki.jpg
    216.6 KB
DIt bly maar verassend wie jy langs die pad ontmoet . Die oggend op Witsand is ons besig om te pak - het die HP in die straat te trek toe n bakkie stadig verby ry . Die bakkie stop en n oom klim uit - ons raak aan die gesels - wou al lankal in die pad wees maar dit is lekker . Hy is Eric Stroebel wat bly op WItsand die lokale sand , gruis en sement voorsiener . Hy het die HP gesien en toon baie belanstelling . Dit is toe dat hy sy storie vertel dat ons so lekker gesels . Hy ry self n 1200GS . Hy is so n tipe van n lewende legende sou ek hom beskryf. Ek sou graag op 77 nog so fiets ry . In sy eie woorde se hy dat daar nie n grondpad tussen WItsand en tot in Van Zyls Rus is wat hy nog nie gery het nie . Hy ry hulle nou van die ander kant om dit interresant te hou . Hy het sy knie verlede jaar seer gemaak in Carnavon toe hy die fiets wou intrek by die Hotel en is nou bietjie af van fietsry tot hy weer herstel het . Het die HP gesien en besef wat dit is . Hy is opsoek nou na n ligter fiets maar nog steed n shafty - so my oplossing vir sy probleem was of n R80GS of n HP2 - na die interesante gesprekkie is ons toe oppad  met die rigting Vermaaklikheid .

Nou die een opmerking wat ek gehoor het oor Vermaaklikheid, was dat jy nie jou oe moet knip as jy daar aankom nie of jy ry die dorp mis - duidelk was die ou lanklaas daar . Soos hulle se as tannie Pam haar bordjie daar gekap het is daar nie meer bargains nie - wel tannie Pam is daar en dit se al iets. Maar laat ek myself nie vooruit loop nie ..

Die grondpaie in die omgewing is heerlik en dit is in n goeie toestand so jy kan lekker cruise selfs bo die spoedgrens . Net voor die drif waar mens oor die Duiwenhok rivier gaan kry en so n snaak se gevoel in die stuur . Stop en ja die voorwiel is pap . Kry die gereedskap en vat n koeldrank. Onthou toe dat ek die goo goed gekoop het om in die band te sit met my rit in die Kaap juis vir so n geval. Nou ja die sogenaamde valve spanner wat saamkom werk toe nie en ek leer weer die les dat jy sulke goed moet toets by die huis nie as jy reeds in die moeilikheid is nie - gebruik die kompressor en dit lyk of die band darm hou en ry verder .

Op Vermaaklikheid aangekom stop ek by die eerste bord wat se Vermaaklikheid om vir die Jimny te wag . Klim af check die band en olie. Kom daar n man aangestap af in die pad met n stuurwiel . So ver hy loop stuur hy met die stuurwiel en vat selfs die draaie ... ja jy ontmoet die interesantste mense op die interresantste plekke .

Vermaaklikheid duidelik geniet n tweede renaissance . Die huise is nuut geverf , daar is selfs huisagente en iemand het begin met olywe te boer . Daar is selfs n Poskantoor .. ons besluit om nader ondersoek in te stel .... kom uiteindelik uit by die kontreiwinkel ... klein plekkie wat ook die poskantoor huisves.

Raak aan die gesels  en terwyl ons sit en wag vir koffie en melktert kom daar sommer nog twee karre wat stop .. skielik is dit sommer baie besig op Vermaaklikheid .

Daar is blykbaar so 40 wit en 140 kleurling permanente inwoners . Die naam het blykbaar ontstaan oor die 7 stookketels wat vroeer daar in bedryf was . Kan jou indink dat dit in perske tyd nogal vermaaklik daar kon gewees het  Niks gehoor van die perd nie maar as jy sewe stookketels se vog agter die blad het sou jy nogal gesigte kan sien . :imaposer:

So beveel aan dat julle wel Vermaaklikheid inwerk in n volgende toer ... die plek het my verrras .
 

Attachments

  • tannie pam se bord.jpg
    tannie pam se bord.jpg
    332.6 KB
  • vermaaklikheid 4.jpg
    vermaaklikheid 4.jpg
    207.7 KB
  • vermaaklikheid 3.jpg
    vermaaklikheid 3.jpg
    147.5 KB
  • vermaaklikheid2.jpg
    vermaaklikheid2.jpg
    145.8 KB
  • kontreiwinkel.jpg
    kontreiwinkel.jpg
    150.6 KB
  • man met stuurwiel.jpg
    man met stuurwiel.jpg
    198.3 KB
  • volstruis.jpg
    volstruis.jpg
    268.6 KB
  • papwiel.jpg
    papwiel.jpg
    292.6 KB
  • vermaaklikheid .jpg
    vermaaklikheid .jpg
    218.8 KB
Na die stop op Vermaaklikheid is ons deur Riverdal toe waar ek eerste by die bande plek gestop het . Dit is weer n bewys hoe dat n een minuut job n eenminuut job bly as jy die regte tools het . So gewapend met die valve spanner was die goo gou in die voorband en kon ons langsaan n middagete geniet in die Spur. Daarna was die idee om die laaste punte by aan te doen en so gou moontlik in George te kom . So Garcia pas , Mosselbaai hawe , Cape ST Blazes vuurtoring en daarna George het verby geflits.

Is dit tog nie snaaks hoe moeder natuur party keer kan wees nie . 20 km voor George kry ons die eerste reen vir die hele tyd wat ons oppad was sedert die 27 Desember. In George reguit na Donovan by die BMW Garage . Dadelik die HP ingeterek en die hoedruk spuit die olie af gewas .

Tot in George het ons toe net oor die 4000 km gedoen met die fiets . Die Jimny het so n 1000 km meer gedoen tot op daardie stadium . On moes toe nog ongeveer 1400 km terug ry tot by die huis . Die konsessus besluit was dat ek die fiets nie verder in die toestand moet ry nie . Ek het toe reeds meer as 500 km gedoen sederd Maandag en ek was nou besig om die geluksgod te tart .

So dit was lekker maar dit was nou klaar . :thumleft: :thumleft:

Daar was n paar opsies . Leen Donovan se fietswa en laat die fiets herstel in Gauteng of los die fiets daar en vlieg af so twee weke later en ry die fiets terug . Die wa probleem was dat ek weer die wa terug by hom moes kry . Besluit toe om oornag te dink en dan die oggend te besluit wat sou ons doen .

 

Attachments

  • garcia.jpg
    garcia.jpg
    205.1 KB
  • mosselbaai.jpg
    mosselbaai.jpg
    207.4 KB
  • cap st blaze.jpg
    cap st blaze.jpg
    199.3 KB
Terwyl ek by BMW besig was het vroulief vir ons n B&B gesoek . Sy het n paar opsies gehad en gesukkel om op een te besluit . Dit het eers later duidelik geword hoe belangrik die besluit was . Die lot het uiteindelik op n duitse styl B&B oorkant die Fancourt golfbaan geval. Toe ons daar aankom word ons deur die volgende gesig begroet . Het my laat dink aan die Stig ....... :spitcoffee:

Links van 1Ougat staan daar n Land Cuiser Bakkie ..... so later n belangrike rol in ons lewens speel .

Die bakkies was gery deur n klompie jong manne en daar was so twee ou hande by - Het gedink dit is die nuwe V8 diesel ... die oukies was duidelik nie dit gewoond  nie want hulle het elke 5 minute gaan sigarette , koeldrank , enige verskoning gehad om rond te ry .. duidelik nie hulle eie nie. Die aand het ons langsaan by die restourant n  T-been vergruis en gaan inkruip . Het toe gedink aan n huur van n oneway trailer - daar is n tak in George so plan was om hulle die volgende oggend te kontak .

Die volgende oggend stap ek toe nader na die een ou hand terwyl hy besig is om die een bakkie te polish. Begin gesels -- dit is toe die launch van die nuwe Landcruise Double Cab en hulle het die hele reeks afgebring vir die motor joernaliste om meer rond te ry en mooi goed te skryf . So die gehuurde hulp is duidelik studente wat die bakkies moet afry en ek sou selfs as ek n student was met n ou beetle as kar ook elke geleendheid gebruik om rond te ry met die goed. Dit kom toe ook uit dat hy so n km van my af bly in Centurion , My vrou staan toe nader en vra of die HP nie sal op die bakkie sal pas nie . Ek volg op en hulle bied aan om die fiets terug te karwei vanaf George . Hulle sou die Vrydag klaarmaak en dan terug ry en Saterdag terug wees . Hoe belangrik is die besluit van my vrou om juis by die B&B te slaap nie ? :thumleft: :thumleft:

You meet the most amasing people on tours like this ..... :thumleft: :thumleft: :thumleft:

 

Attachments

  • lc1.jpg
    lc1.jpg
    234.1 KB
  • The Stig.jpg
    The Stig.jpg
    32 KB
  • lc2.jpg
    lc2.jpg
    216.1 KB
So die finale reelings gedoen by Donovan by BMW - Hulle sou die Vrydag help om die HP te laai op die Land Cruiser en Saterdag behoort ek die fiets weer by die huis te he .

Ons besluit toe om maar in die pad te val sodat ons teen Vrydag terug sou wees . Het die Jimny gepak sodat ons twee kon inpas en in die pad geval . Op pad middag ete in Willlowmore ge-eet en n bietjie getalm op die brug  :laughing4: :laughing4: en oorgeslaap in Bloem , Vrydag deurgery tot by die huis . Saterdag middag so teen 15:00 kry ek die oproep dat die HP hier is . laai af en ons almal is weer verenig en veilig by die huis .......Wat n lekker trip was dit nie  :thumleft: :thumleft: :thumleft:
 

Attachments

  • gepak .jpg
    gepak .jpg
    203.5 KB
  • willowmore.jpg
    willowmore.jpg
    199.3 KB
  • willowmore2.jpg
    willowmore2.jpg
    158.7 KB
Dankie ougat! Dit was regtig 'n lekker lees gewees.  :thumleft:

Sterkte met die EishPee, maar dit klink my jy gaan 'n great bike hê as al die nonsense eers uitgesorteer is.
 
Dankie man!  Dit lees lekker en dis lekker om te hoor die PTA klub se challenges spoor aan om al die klein plekke te gaan besoek!

Ja, daai Wuperthal 4x4 pad is lekker!  Ek's jammer ek het die Eselbank watervalle gemis in my Des trip daar.

groete

Mario
 
Epilogue:

So as I write this it is about 2 weeks since our return .

The Monday after we were back , the HP went to its maker for n revisit and hopefully will be back soon better and ready for more adventures.

The story of the launch has been published and is now old news and the only real reminders of the trip is the fading burn marks on my forearms caused by the sun shining between my gloves and my riding jacket , the ever lightning of my wallet by a HP in need of some care and attention and the memories revisited by writing this ride report.

So after 4000 km's on the HP I am still glad I did it with that bike as even with the issues we had none could not be overcome and was part of the journey and memories of the trip. The reasons of why I decided on a HP as my bike , being a light shaft driven 21 inch off-roader still holds true and the marriage has now really been consummated and God willing  The Mighty One is going to be with me for a very long time .

A word to my riding partner , who have accompanied me in the Quad - thanks for the memories and I think we have gotten to a winning recipe for traveling that others will envy and can copy and we will use going forward on new adventures - so Africa here we come .

The Jimny has again shown what a capable , dependable little off-roader it is, punching above its weight , without once stepping out of turn and sometimes came to be the hero.

Then to the people I met during the tour, some mentioned in the report , the fellow dogs that made a contribution above and beyond -Fender Bender , Big Dom etc, the BMW Motorad people , Riaan in the Cape and Donovan in George , I thank you all  from the bottom of my heart , the lift for the HP on the back of a LC , thanks for the help . I hope I did some justice to your contributions in the report . 

And to you dear reader , thanks for your time and I hope that this in a small way can inspire you to get out and travel this back roads on your DS bike and again discover the beauty of this land we call home as in the final instance it, and all of its people that call the South-Africa home , is the star of this report .

---------Finish ------
 

Attachments

  • hp.jpg
    hp.jpg
    158.4 KB
  • beeld.jpg
    beeld.jpg
    202.6 KB
  • hande.jpg
    hande.jpg
    142.4 KB
Awesome RR!!!  :thumleft:

Thanks.... :notworthy:
 
Top