The Sunday Ride with a View

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Thanks to Jupiter for organising and everyone else for a great ride. I headed directly to Humansdorp after the wind farm and everyone else got it wrong and took the other road. :lol8:

Anyway herewith some pics: A panoramic view, the group on top of the mountain, a strangely handsome yet modest rider, one of the towers at the top, and the view.

 

Attachments

  • 198.jpg
    198.jpg
    450.1 KB
  • 197.jpg
    197.jpg
    385.4 KB
  • 183.jpg
    183.jpg
    413.8 KB
  • 195.jpg
    195.jpg
    353.9 KB
  • 190.jpg
    190.jpg
    150.5 KB
Soos die opskrif sê VIEW, defnitief een van my hoogte punte die jaar. Dankie jupiter en mede honde vir n lekker samesein van waar ek hier uit Addo 06:45 gery het om Hotwire, Knuckleheads en Mark te ontmoet op Uitenhage. Van daar het ons vir die res van die PE honde onder op die Van Staadens Brug gewag en verder gery tot Humansdorp vir die breaky. Verder sal die paar foto's praat, so gewoond aan vrou'tjie wat altyd neem die dat daar so min is. Wel 17:00 by die huis geland en lekker gatlam, dankie weereens chaps vir n baie lekker dag.
 

Attachments

  • 2013_07_21_IMG_9999_25.JPG
    2013_07_21_IMG_9999_25.JPG
    158.3 KB
  • 2013_07_21_IMG_9999_31.JPG
    2013_07_21_IMG_9999_31.JPG
    208.5 KB
  • 2013_07_21_IMG_9999_24.JPG
    2013_07_21_IMG_9999_24.JPG
    214.5 KB
  • 2013_07_21_IMG_9999_23.JPG
    2013_07_21_IMG_9999_23.JPG
    190.9 KB
  • 2013_07_21_IMG_9999_20.JPG
    2013_07_21_IMG_9999_20.JPG
    181.9 KB
  • 2013_07_21_IMG_9999_17.JPG
    2013_07_21_IMG_9999_17.JPG
    214.7 KB
  • 2013_07_21_IMG_9999_11.JPG
    2013_07_21_IMG_9999_11.JPG
    211.7 KB
  • 2013_07_21_IMG_9999_10.JPG
    2013_07_21_IMG_9999_10.JPG
    222.4 KB
  • 2013_07_21_IMG_9999_4.JPG
    2013_07_21_IMG_9999_4.JPG
    180.3 KB
If Captain Handsome does not mind, I'll borrow his pic to introduce you to thye group,

BLTR : Mango Jack, Tiger8, myself, Difflock, The Knuckleheads (Craig & Jason) & Jaybiker, )who has not missed a Sunday ride since I started last year  :thumleft: )

FLTR : Hotwire and Dirk(not sure if he is a Dog)
 

Attachments

  • 198.jpg
    198.jpg
    450.1 KB
Nog n paar.
 

Attachments

  • 2013_07_21_IMG_9999_36.JPG
    2013_07_21_IMG_9999_36.JPG
    201.8 KB
  • 2013_07_21_IMG_9999_37.JPG
    2013_07_21_IMG_9999_37.JPG
    185.3 KB
  • 2013_07_21_IMG_9999_38.JPG
    2013_07_21_IMG_9999_38.JPG
    180.2 KB
  • 2013_07_21_IMG_9999_41.JPG
    2013_07_21_IMG_9999_41.JPG
    205.2 KB
  • 2013_07_21_IMG_9999_54.JPG
    2013_07_21_IMG_9999_54.JPG
    198.7 KB
  • 2013_07_21_IMG_9999_56.JPG
    2013_07_21_IMG_9999_56.JPG
    160 KB
  • 2013_07_21_IMG_9999_59.JPG
    2013_07_21_IMG_9999_59.JPG
    213.5 KB
  • 2013_07_21_IMG_9999_62.JPG
    2013_07_21_IMG_9999_62.JPG
    163.6 KB
  • 2013_07_21_IMG_9999_66.JPG
    2013_07_21_IMG_9999_66.JPG
    274.2 KB
Ride along the coast road to Cape Point, baby GS too
 

Attachments

  • image.jpg
    image.jpg
    121.3 KB
@ Difflock , nee kyk jy is regtig nie bang vir pad vat nie  :thumleft: Die fotos is regtig baie mooi en RR daarby...
 
Hi DPMZA

Did you guys take a wrong turn at Cape Point and consequently end up in our thread  :spitcoffee:
 
Captain Obvious said:
Hi DPMZA

Did you guys take a wrong turn at Cape Point and consequently end up in our thread  :spitcoffee:

Lol, seems that way, apologies
 
Kom, ek het nog kameras gesien. Waar is die res van die foto's ?
 
Jupiter, dit lyk na n lekker ride hierdie.

as ek en Anmar, hopelik vlg jaar, op daai langverwagte bike trip na die Ooskaap gaan moet jy ons asseblief op hierdie roete neem
 
Lem said:
Jupiter, dit lyk na n lekker ride hierdie.

as ek en Anmar, hopelik vlg jaar, op daai langverwagte bike trip na die Ooskaap gaan moet jy ons asseblief op hierdie roete neem

Enige tyd. Ons chat nader aan die tyd oor julle roete, dan kry ek julle so erens langs die pad hier van die Langkloof af, of so, en ek bring julle deur die berge so oor twee dae se ry.
 
kaalvoet said:
Ek het n lekker ry gemis, sal die volgende een probeer maak.

Twyfel of daar weer so groep ride die jaar sal wees. My trip program is nou vol met bashes. Maar ons kyk en maak 'n plan.

Ek dink die vlg spasie is eers in Oktober.
 
Top