The Ultimate BOSVARK BASH Ride Report

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
What a lekker weekend! Great to meet all of you...ek dink hierdie moet 'n jaarlikse instelling raak!

'n paar phodies:

1. Meet by boer se huis (die een met die groot honne)
2. Huggels in die back-up-bakkie! (wat sou ons sonder daai bakkie gedoen het?)
3. Waiting for some guys getting behind in the dust...check how long the shadows are - riding directly into the sunset, at times could see max 5 meters in front of me. really kark!
4. Did I say dust???
 

Attachments

  • IMG_2306.jpg
    IMG_2306.jpg
    168.1 KB
  • IMG_2307.jpg
    IMG_2307.jpg
    142.2 KB
  • IMG_2310.jpg
    IMG_2310.jpg
    151.1 KB
  • IMG_2311.jpg
    IMG_2311.jpg
    110.6 KB
Gerhard's 4x4 route was farking tough! for me at least!

1. Gravity pulling on Geel Griet.
2. Schalk and SuperDave preparing for the uphill challenge.
3. Dave vat nie kak van daai bultjie nie!
4. Schalk's AT taking a nap.
 

Attachments

  • IMG_2320.jpg
    IMG_2320.jpg
    68.8 KB
  • IMG_2323.jpg
    IMG_2323.jpg
    208.5 KB
  • IMG_2331.jpg
    IMG_2331.jpg
    113.4 KB
  • IMG_2332.jpg
    IMG_2332.jpg
    229.6 KB
Some more...

1. Boer's bash plate took a pounding..boer, ek stel voor dat daai bashplate die jaarlikse wisseltrofee word vir die ou wat die snaakste grap/meeste kak/whatever kan vertel/praat/whatever.
2. Wide open spaces & bikes...yes please!
3. God's Warrior making us all look like a bunch of dummies!
4. My pride and joy. (the red and blue one, not the one with the two-tone khaki's)

Boer, big up vir 'n befokte naweek. Ons maak weer so!  O0
 

Attachments

  • IMG_2336.jpg
    IMG_2336.jpg
    181.7 KB
  • IMG_2351.jpg
    IMG_2351.jpg
    126.1 KB
  • IMG_2353.jpg
    IMG_2353.jpg
    95.5 KB
  • IMG_2354.jpg
    IMG_2354.jpg
    159 KB
:imaposer: :imaposer: Henk as daai n wissel trofee word dan moet Super Dave hom kry... What a legend!!!!
 
Huggles , superdave and Klomper, what a lekker spread of pics......you really covered it all... :thumleft:
 
Wie wil die Video sien waar Cocky se agter tyre reggemaak word... Snaakste klanke ooit  :imaposer: :imaposer: :imaposer:
 
Huggels said:
Wie wil die Video sien waar Cocky se agter tyre reggemaak word... Snaakste klanke ooit  :imaposer: :imaposer: :imaposer:

Jy sal nie.  :pot:
 
Ek onthou daai woorde en klanke...... as dit nie was dat ek self daar gestaan het en gekyk het wat hulle doen nie sou ek gese het dis n gay porno gewees  :biggrin:
 
JO GSA said:
Ek onthou daai woorde en klanke...... as dit nie was dat ek self daar gestaan het en gekyk het wat hulle doen nie sou ek gese het dis n gay porno gewees  :biggrin:

:3some:  :imaposer:
 
JO GSA said:
Ek onthou daai woorde en klanke...... as dit nie was dat ek self daar gestaan het en gekyk het wat hulle doen nie sou ek gese het dis n gay porno gewees  :biggrin:

O ja  :pot:
 
ZAR said:
Wie weet hoe dit met Grantis gaan? Update?

Confirmed broken rib with severe bruising.

At home and will be off the bike for 8 weeks.

All's well that ends well.

:ricky:
 
Brink said:
ZAR said:
Wie weet hoe dit met Grantis gaan? Update?

Confirmed broken rib with severe bruising.

At home and will be off the bike for 8 weeks.

All's well that ends well.

:ricky:

Great stuff!  Thanxs Brink!  :thumleft:
 
Brink said:
Confirmed broken rib with severe bruising.

At home and will be off the bike for 8 weeks.

All's well that ends well.

:ricky:

Thanx Brink! Dit is BAIE goeie nuus.  :thumleft:

Grantis, it is time you add something here!  :pot:  :peepwall:

 
Huggels said:
Wie wil die Video sien waar Cocky se agter tyre reggemaak word... Snaakste klanke ooit  :imaposer: :imaposer: :imaposer:
Huggles, wees nou mooi met my, asb!!  ??? ???
 
Top