HahahahaOK Werner, omdat jy nou so eerlik is sal ek ook maar: die enigste rede hoekom ek my 300 kies is omdat my nuwe 500 NIE n kickstarter het nie!
Daar het julle dit, straight from the horse's mouth.
YEEHAAA!!!!!
Kak snaaks, dankie
HahahahaOK Werner, omdat jy nou so eerlik is sal ek ook maar: die enigste rede hoekom ek my 300 kies is omdat my nuwe 500 NIE n kickstarter het nie!
Daar het julle dit, straight from the horse's mouth.
YEEHAAA!!!!!
Daar staan geen waardes op hulle nie ongelukkig van Cap.Ek ken daai storie van die cap (of 9V battery) maar dis goed uit Tokyo glo.
Weet jy die waarde asook die wiring-up (polarity) van die ding?
Glo(?) dit sal oor die battery ge-wire moet word (en daarmee is die polarity my bekend...), maar die grootte van die ding weet ek nie.... ?
Daar staan geen waardes op hulle nie ongelukkig van Cap.
Ek weet nie waar myne is nieHet jy dalk n multimeter met n capacitor function?
Indien so meet joune asseblief?
Leke, will take the Capacitor also@Renrew
I made a set of bike jumper cables about 10 years ago - cost me about R20 and 30 minutes - they roll up smaller than a tube
I can jump start a bike with them off another bike or any vehicle or any 12v battery
So groot as moontlik. The bigger the prooblem, the bigger the capacitor - dis hoe ons ingeneurs redeneer.@OomD ,
Watse size electrolytic cap sal jy voorstel?
Ek sal dink 40 of 50VDC omdat die battery nie daar sal wees nie, maar watter kapasiteit dink jy sal werk?
E
Daar staan geen waardes op hulle nie ongelukkig van Cap.
Net pos/neg kabels wat reguit aan battery koppel met n ander kabel wat ook vas is om die 9v bat te vat.
Ek los dit nie permanent op die bike nie, ry saam met my vir noodgevalle. Het opgekoppel toe daar probleme was, die battery was MORS dood en glad nie charge gehou nie.
Kry vanaf Enduro Pro
Nie eers kickstart het gewerk nie, bump start of trek in diep sand
Ons gaan jou mis op dié een ou Grote..Bliksem!!!...dit gaan n epic trip wees!!...lekker manne met die beste support!!! julle moet geniet!!!
ja nee ek is erg jaloers!! dis n lekker span manne!!!... (al is hulle so oud en oor die muur )... ek dink jy gaan jou hande vol hé met dai klomp stout donnersOns gaan jou mis op dié een ou Grote..
Het ek jou gerattle met die capacitor storie?manne, kan jul die ktm issues gesprek asb terug vat na die incognito wilddog seksie?
watse capacitor goed praat julle? is dit dan n DIY battery bank jump starter?
BAIE !Gaan daar Jack Daniels wees ?
Enter your email address to join: