Tragiese fratsongeluk

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Joined
Oct 4, 2006
Messages
381
Reaction score
257
Location
Somerset Wes
Bike
BMW R1150GS Adventure
Saterdagoggend op die pad tussen Ashton en Swellendam was daar 'n tragiese motorfietsongeluk.
Blykbaar het 'n tarentaal die motorfietsbestuurder vol in die gesig getref.
Hy het die slag en die val as gevolg daarvan nie oorleef nie.
Sy passasier het anderkant die armco reling geval. Sy is hospitaal toe geneem.
Wat 'n hartseer ding om te gebeur ! !
 
Top