Tyre pump ?

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

KAAS

Pack Dog
Joined
May 19, 2007
Messages
227
Reaction score
0
Location
GEORGE
Bike
BMW F800GS
Ek wonder of iemand kan help......
Ek n baie oulike voetpomp by ons plaaslike Kawasaki handelaar gesien.
Dit is n baie klein kompakte voetpomp, omtrent so groot soos my hand, met n banddruk meter, in n klein sakkie.
Die maak is n RCP as ek reg onthou. Het iemand dalk so een , of weet iemand of dit goeie kwaliteit is ?
Hy kos R 200

Dankie
 
Top