Vadersdag kuier op Riebeek se berg!

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Riebeeker

Race Dog
Joined
Mar 16, 2008
Messages
3,812
Reaction score
0
Location
Riebeek Kasteel
Bike
AJS (all models)
Ons was 14 mense wat die vadersdag in heerlikke weer saam met ons familie's op Riebeek se berg gaan braai het. Dit was lekker om weer-eens nuwe WD's te omtmoet en lekker saam te kuier.

Die wat saam gekuier het was:
Riebeeker + vrou + die jongste dogter en haar BF
4Feathers + vrou + 2 dogters
Moosehead + Mrs Moosehead + 2 dogters
Marius en Karen (nie WD's nie)

Ons is met voertuie teen die berg op en het die vuur begin stook en die kele begin aanklam sodat die skaap koppe lekker kan afgly.
4Feathers se dogter het gesukkel om haar skaapkop se oog binne te hou, maar sy het deur settings vermoee wat skrik vir niks sy het haar kop totaal en al op ge-eet. Marius wat dit ook vir die eerste keer gedoen het moes kort kort 'n bietjie moed skep uit die Wickey glas uit.
Die 2 nuwe WD's wat met trots hulle name kan byvoeg by die gilde lys is Moosehead + Mrs Moosehead. Wel gedaan  :thumleft:
4Feathers se dogter is besig om haar qwaad bike te verkoop en dan gaan sy vir haar 'n regte bike kry so ek sien nog 'n WD op die horison.

Dankie mense dit was 'n lekker kuier en aangenaam om die families te ontmoet.

Die mense wat die foto's geneem het moet dit maar post ek was te besig met die skaapkoppe om te kan foto's neem.
 

Attachments

  • Vadersdag 2.jpg
    Vadersdag 2.jpg
    260.6 KB
  • Vadersdag 1.jpg
    Vadersdag 1.jpg
    298.5 KB
Pragtige skoongevrete skaapskedel daai  O0

Ek wens ek was al gesond, dan was ek ook daar.
 
Geil,maar skynbaar lekker. Ons skaapkop gulde hou so af en toe vir ons so n ete. Ek eet maar net die stukkies. Ek wil hom nog nie in die oog kyk nie.
 
hier is nog n paar kiekies
 

Attachments

  • kyk hoe tan hulle.jpg
    kyk hoe tan hulle.jpg
    324.3 KB
  • lyk lekker.jpg
    lyk lekker.jpg
    345.7 KB
  • hy loer dan vir my.jpg
    hy loer dan vir my.jpg
    212.4 KB
  • hmmm....jpg
    hmmm....jpg
    180.5 KB
  • groep foto.jpg
    groep foto.jpg
    235.8 KB
  • feathers.jpg
    feathers.jpg
    233.2 KB
  • die honde.jpg
    die honde.jpg
    232.9 KB
  • aspirant honde.jpg
    aspirant honde.jpg
    310.3 KB
  • 4Feathers en sy 1 feather.jpg
    4Feathers en sy 1 feather.jpg
    266.9 KB
nog....
 

Attachments

  • moet ek of nie...jpg
    moet ek of nie...jpg
    187.6 KB
  • moosehead op wag.jpg
    moosehead op wag.jpg
    364.8 KB
  • moosehead.jpg
    moosehead.jpg
    196.4 KB
  • mrs moosehead.jpg
    mrs moosehead.jpg
    202.2 KB
  • opwarming.jpg
    opwarming.jpg
    291.4 KB
dit was lekkerrrr......
 

Attachments

  • riebeeker en 4 Feathers.jpg
    riebeeker en 4 Feathers.jpg
    183.8 KB
  • riebeeker se familie.jpg
    riebeeker se familie.jpg
    278.2 KB
  • toeskouers.jpg
    toeskouers.jpg
    220.1 KB
moosehead said:
Skaapkop eet is nie vir sussies nie :pot:

Nou sien ek ook die 1ste keer hoe jy regtig lyk...want ek is nugter! :imaposer: :imaposer: :imaposer:
Lyk of julle dit geniet dit! :thumleft:
 
Looks like you had a jol and those skaapkops look delicious ..... :thumleft: :thumleft:

Nice spot to picnic as well.
 
Hey Moosehead as julle weer by ons kom en ons soengroet julle nie moeni vrae vra nie. Ag nee jinne man kry julle so swaar daar inni kaap in  ??? :biggrin:
 
maar julle eet darem lekker die vleis wat rondom die kezorts sit........... :imaposer: :imaposer: :imaposer: :imaposer:
 
Ek is bly julle het so mooi dag op die berg gehad.  Julle het beslis goeie weer gehad.

 
Ek is bly julle het so mooi dag op die berg gehad.  Julle het beslis goeie weer gehad.

 
4Feathers said:
maar julle eet darem lekker die vleis wat rondom die kezorts sit........... :imaposer: :imaposer: :imaposer: :imaposer:

Hier gaan ons alweer met die F@kn zorst
 
JK said:
Hey Moosehead as julle weer by ons kom en ons soengroet julle nie moeni vrae vra nie. Ag nee jinne man kry julle so swaar daar inni kaap in   ??? :biggrin:

Ons verander die KTM na ATM, daars nie geld vir tjops nie net kop
 
Top