Old School Biker
Pack Dog
Ek beplan 'n trip vir 'n saterdag iewers in Oktober. Ek wil ry van Villiersdorp na Robertson. My roete gaan vanaf my huis in Villiersdorp na Koppies net onder Rooi Hoogte. Daar draai ek regs en ry tot by die Scherpenheuwel afdraai. Val weer regs op hom en ry dan agter klip hoogte deur tot in Robertson. Kry daar iets om te eet en te drink ot: :sip:. Van daar af ry ek in Worcester se rigting tot by Rooi Berg Kelder en draai dan Regs op die Eilandia pad. Ry hom weer tot by Scherpenheuwel en van daar weer die selfde pad huis toe soos ek die oggend gery het. As daar iemand in die onmeddelikke omgewing is wat wil jin is julle welkom, the more the merrier. Laat weet my en dan kyk ons watter Saterdag en Oktober almal sal pas. :ricky: