Vars geregistreer

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Lommies

Race Dog
Joined
Jun 1, 2013
Messages
1,702
Reaction score
1
Location
Durbanville
Bike
Honda XR600
...maar nie nuut op die site nie...

Loer al so paar jaar hier op die site rond, maar nou onlangs eers die moed gehad om iets aan te skaf wat regtig grondpad kan ry.

Het ook ietsie gesien wat my oog trek in die te koop deel!
 
Top