Verneukpan 2012. 200km/h-report

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Louwtjie looking dazed , I don't blame him, those darn gates were a chore to open and close.    :imaposer:

There was one gate that I struggled to open because it was so low and dragged at the bottom , I think they try to prevent earthworms from crawling underneath that gate .  :laughing4:  

Unfortunately Carrol had another flat as she left the pan.

She had one in the pan and Weskus banged his thumb open as he tried to get the wheel off. I was nervous putting his plaster on as it looked very eina. I was scared I was going to hurt him more but he didn't blink. They make men tough in the Weskus  . :ricky:

Fortunately Carrol had Mapsource , Louwtjie and Fender Bender to help her . Mapsource took charge and they got sorted , Thanks guys .  :thumleft: :thumleft:
 

Attachments

  • Verneukpan 310 [640x480].JPG
    Verneukpan 310 [640x480].JPG
    91.7 KB
  • Verneukpan 312 [640x480].JPG
    Verneukpan 312 [640x480].JPG
    108.4 KB
  • Verneukpan 313 [640x480].JPG
    Verneukpan 313 [640x480].JPG
    116.1 KB
  • Verneukpan 315 [640x480].JPG
    Verneukpan 315 [640x480].JPG
    97.5 KB
  • Verneukpan 320 [640x480].JPG
    Verneukpan 320 [640x480].JPG
    99.3 KB
staaldraad said:
Gooi nog photos. Toe man ek wag.

My fotos is nou op. Ek het 'n foto gehad van jou. maar toe draai jy sideways en toe kan mens jou nie meer sien nie.  :imaposer: :imaposer:

Sien Tgg het jou darem gekry daar waar jy jou bike skop . :biggrin: :biggrin:
 
nog so paar
 

Attachments

  • DSC00023 [800x600].jpg
    DSC00023 [800x600].jpg
    72 KB
  • DSC00032 [800x600].jpg
    DSC00032 [800x600].jpg
    78.9 KB
  • DSC00013 [800x600].jpg
    DSC00013 [800x600].jpg
    55.3 KB
  • DSC00019 [800x600].jpg
    DSC00019 [800x600].jpg
    69.4 KB
  • DSC00035 [800x600].jpg
    DSC00035 [800x600].jpg
    91.3 KB
  • DSC00050 [800x600].jpg
    DSC00050 [800x600].jpg
    98.9 KB
  • DSC00089 [800x600].jpg
    DSC00089 [800x600].jpg
    45.7 KB
  • DSC00118 [800x600].jpg
    DSC00118 [800x600].jpg
    104.4 KB
Dankie Hinksie, dit was 'n vreeslike lekker naweek - ook bly om ou Mohamad in 'n wit weergawe te weer te kon ontmoet(hahaha)

Ek, Fender en Mapsourse het veilig geland, maar nie sonder 'n paar noues nie!
1) Koue laat my band by Sutherland krimp-papwiel - nie erg nie.
2) Slaan 'n die gat net by die bruggie by die aansluiting vanaf Kaggakamma op die R265 en buig my suspensie armpie en my agterwiel steek vas. Die agter shock begin olie lek - die armpie word reguit met 'n dropper en klip reguit gekap(dankie FB) en mapsourse ry terug na die padstal en bring 'n tommybar wat uit eiendelik die job doen.
3) So 30 km verder na Ceres se kant hardloop 'n duiker voor my in - ek split die arme diertjie in twee en gaan airborn toe my agterwiel ook oor hom gaan. Ek land basies op my voorwiel en na groot gesukkel wat die fiets heen en weer begin gaan om ontslae van my te raak, raak ek gelukkig weer sy baas en bly regop.

Net dankbaar almal is veilig!
 
ja mapsource het  die naweek, n bottle brandewyn gescore, courtesy of sponsor chrisl, plaas die res van ons die bottle kry om uit te drink terwyl ons wag vir hom :xxbah:
 
Louwtjie said:
Dankie Hinksie, dit was 'n vreeslike lekker naweek - ook bly om ou Mohamad in 'n wit weergawe te weer te kon ontmoet(hahaha)

Ek, Fender en Mapsourse het veilig geland, maar nie sonder 'n paar noues nie!
1) Koue laat my band by Sutherland krimp-papwiel - nie erg nie.
2) Slaan 'n die gat net by die bruggie by die aansluiting vanaf Kaggakamma op die R265 en buig my suspensie armpie en my agterwiel steek vas. Die agter shock begin olie lek - die armpie word reguit met 'n dropper en klip reguit gekap(dankie FB) en mapsourse ry terug na die padstal en bring 'n tommybar wat uit eiendelik die job doen.
3) So 30 km verder na Ceres se kant hardloop 'n duiker voor my in - ek split die arme diertjie in twee en gaan airborn toe my agterwiel ook oor hom gaan. Ek land basies op my voorwiel en na groot gesukkel wat die fiets heen en weer begin gaan om ontslae van my te raak, raak ek gelukkig weer sy baas en bly regop.

Net dankbaar almal is veilig!

:eek7:

Dankbaar jy is veilig Louwtjie !!!
 
Hingsding jou lekker ding.

Dankie vir jou en jou span vir al die relings.  Ek en Rixi het baie lekker gekuier.

Dankie aan almal wat die naweek lekker gemaak het.

Kleinjan en JJ verdien ook dankie.  Hulle moes Rixi aanry tussen Brandvlei en Verneukpan en terug om die jumps te mis.  Thanks ouens. Blykbaai nog bietjie senuagtig na die laaste groot jump naby Sutherland.

Ons het gisteraand in die donker hier is die Kaap aangekom.  Baie moeg maar van daai lekker moeg.

Daai koue wind was net die ding om 'n ou se siel weer skoon te waai.

 
Louwtjie said:
Dankie Hinksie, dit was 'n vreeslike lekker naweek - ook bly om ou Mohamad in 'n wit weergawe te weer te kon ontmoet(hahaha)

Ek, Fender en Mapsourse het veilig geland, maar nie sonder 'n paar noues nie!
1) Koue laat my band by Sutherland krimp-papwiel - nie erg nie.
2) Slaan 'n die gat net by die bruggie by die aansluiting vanaf Kaggakamma op die R265 en buig my suspensie armpie en my agterwiel steek vas. Die agter shock begin olie lek - die armpie word reguit met 'n dropper en klip reguit gekap(dankie FB) en mapsourse ry terug na die padstal en bring 'n tommybar wat uit eiendelik die job doen.
3) So 30 km verder na Ceres se kant hardloop 'n duiker voor my in - ek split die arme diertjie in twee en gaan airborn toe my agterwiel ook oor hom gaan. Ek land basies op my voorwiel en na groot gesukkel wat die fiets heen en weer begin gaan om ontslae van my te raak, raak ek gelukkig weer sy baas en bly regop.

Net dankbaar almal is veilig!
Ons is albei bly jy is veilig Louwtjie.
 
is dit nou dieselfde staaldraad, met die donnerse 450. Ek en tlr ry sondag rustig terug, en net voor loeries vlieg daar iewers skielik n ding verby my, ek donner amper van die fiets af , dog n swerm bye haal my in
 
Hier is my foto's

Ek en pote het saam gery Loeries toe.

By die Tankwa Padstal vir 'n ou bruin wyn (dit was koud...

DSC01107.jpg


DSC01108.jpg


Pote kry later warm: Hy kry sommer twee horings  >:D

DSC01109.jpg


Langs die pad eet ons 'n happie en verlang glad nie na Carrots nie

DSC01110.jpg
 
By die loeries skougrond.

Dit raak lekker. Sommer 'n lot foto's van almal. Sien jouself en raai jou naam

DSC01111.jpg


Tawwe meneer Harley met die af voet wat aanhou ry en ry.  :thumleft:

DSC01115.jpg


DSC01116.jpg


DSC01117.jpg


DSC01118.jpg


DSC01119.jpg


DSC01120.jpg


DSC01121.jpg


DSC01125.jpg


DSC01123.jpg


DSC01132.jpg


DSC01135.jpg
 
Pote se hande kry koud en Mapsource help uit

DSC01136.jpg


DSC01137.jpg


Mapsource se fiets

The old Gray mare - she ain't what she used to be...

Rustig mistig

DSC01146.jpg
 
Saterdag oggend word sy brand gesleep

(nadat die bakkie se battery amper poegaai probeer is


DSC01147.jpg


DSC01148.jpg


Tweemaal om die atletiekbaan en siedaar

DSC01149.jpg
 
Top