Verneukpan 2012. 200km/h-report

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Ball and Chain said:
Firecoast said:
Lekker fotos Netta!

Lyk my ek het 'n goeie partytjie gemis!

Dit was so koud,  ek sou nie eens jou enkel kon kielie nie :mwink:

HAHAHAHAHAHAHAHA niks om te kielie nie.... ek hom afgeval die naweek  :imaposer:
 
The next  morning , Heimer and Hingsding;

Pote;

Pote , Heimer and Hingsding;

Pote and me;

Pote wearing my beanie  :lol8:

Pote standing in my camp site as I'm packing up.
 

Attachments

  • Verneukpan 248 [640x480].JPG
    Verneukpan 248 [640x480].JPG
    34.8 KB
  • Verneukpan 249 [640x480].JPG
    Verneukpan 249 [640x480].JPG
    71.5 KB
  • Verneukpan 250 [640x480].JPG
    Verneukpan 250 [640x480].JPG
    56.5 KB
  • Verneukpan 265 [640x480].JPG
    Verneukpan 265 [640x480].JPG
    41.2 KB
  • Verneukpan 264 [640x480].JPG
    Verneukpan 264 [640x480].JPG
    92.4 KB
  • Verneukpan 247 [640x480].JPG
    Verneukpan 247 [640x480].JPG
    78.9 KB
Jacques enjoying the sun ;

Packing Up :

Ball and Chain;

TLR;

A rare collectable photo of Tgg seen without his trademark steering damper  >:D :biggrin:

The 2 of them getting ready to make their way back to Vredendal


Dave and Buff , the two of them doing the long way down to Cape Town ( through the 355 I believe ?) .

 

Attachments

  • Verneukpan 253 [640x480].JPG
    Verneukpan 253 [640x480].JPG
    75.1 KB
  • Verneukpan 254 [640x480].JPG
    Verneukpan 254 [640x480].JPG
    102.5 KB
  • Verneukpan 258 [640x480].JPG
    Verneukpan 258 [640x480].JPG
    53.2 KB
  • Verneukpan 259 [640x480].JPG
    Verneukpan 259 [640x480].JPG
    93.4 KB
  • Verneukpan 260 [640x480].JPG
    Verneukpan 260 [640x480].JPG
    91 KB
  • Verneukpan 261 [640x480].JPG
    Verneukpan 261 [640x480].JPG
    112.1 KB
Firecoast said:
Ball and Chain said:
Firecoast said:
Lekker fotos Netta!

Lyk my ek het 'n goeie partytjie gemis!

Dit was so koud,  ek sou nie eens jou enkel kon kielie nie :mwink:

HAHAHAHAHAHAHAHA niks om te kielie nie.... ek hom afgeval die naweek  :imaposer:

Jou rakker Ball en Chain!  >:D  >:D

Firecoast I am sorry to hear about your torn ligaments , and glad that it was not worse  :eek:
 
Rynet said:
Firecoast said:
Ball and Chain said:
Firecoast said:
Lekker fotos Netta!

Lyk my ek het 'n goeie partytjie gemis!

Dit was so koud,  ek sou nie eens jou enkel kon kielie nie :mwink:

HAHAHAHAHAHAHAHA niks om te kielie nie.... ek hom afgeval die naweek  :imaposer:

Jou rakker Ball en Chain!  >:D  >:D

Firecoast I am sorry to hear about your torn ligaments , and glad that it was not worse  :eek:


:thumleft:
 
weskus said:
...volgende keer bring ek my meisie saam, dan doen mens nie alles so in oorvloed nie :peepwall:, en dis dan ook nie so koud nie.. Ou Blinkes was darem nie te kwaai nie, anders kon hy my teen die pad gelos het toe ek sonder petrol gaan staan het :imaposer: ..en Bere, daai Oranjerivier Colombar is niemand se maat nie.. ???
Dis waar Dewalt,die vrouens het darem so effense briek aan n man.Dit wys jou maar net weer,n man moet hou by sy"brand"!!!!
 
Heimer packing up;

Hingsdings;

Dirty Harry ;

Hingsdings and Dirty Harry leaving the pan.
 

Attachments

  • Verneukpan 272 [640x480].JPG
    Verneukpan 272 [640x480].JPG
    94.1 KB
  • Verneukpan 277 [640x480].JPG
    Verneukpan 277 [640x480].JPG
    64.5 KB
  • Verneukpan 268 [640x480].JPG
    Verneukpan 268 [640x480].JPG
    91.9 KB
  • Verneukpan 266 [640x480].JPG
    Verneukpan 266 [640x480].JPG
    92.4 KB
Net voor 5 vanmiddag darem ook veilig geland op homebase . Dankie manne vir n blerrie lekker naweek , dit was n lekker bolling om mee saam te kuier .Stoffel en Bokwa, weereens dankie vir alles . Dit was vir my n belewenis om so bietjie op die pan te speel . Sal ook later n paar foto's opsit .  :thumleft:
 
Staaldraad los toe sy skoene in my kar , misverstand , gedink ek kom pan toe met die 4 x 4 Getz.

Sondag bel ek toe sy foon, iemand antwoord :" Abrie se foon " , ek luister en dis sy skoonpa. EK se^ toe maar hello Oom ,  ek het jou skoonseun se skoene , hy het dit in my kar gelos. Toe is daar so 'n effe stilte aan die ander kant van die foon, toe dink ek maar die storie klink nou glad nie lekker nie. Toe moet ek maar mooi verduidelik, want ek wil nou nie moelikheid maak nie. Ek dink hy het beter gevoel toe ek gese^ het ek het 'n paar mans se skoene in my kar.  :biggrin: :biggrin:

Ek hoop jy jou skoene gekry by die SAP in Van Rhynsdorp ?

Buff en Dave se skoene ens is nog in my kar sal dit die week afgee  :thumleft:.
 
Hilsa en Heimer wat sy tande borsel

ek en Hilsa;

Heimer , Hilsa en Pote

Pote

Bok- Wa
 

Attachments

  • Verneukpan 275 [640x480].JPG
    Verneukpan 275 [640x480].JPG
    84.8 KB
  • Verneukpan 276 [640x480].JPG
    Verneukpan 276 [640x480].JPG
    83.1 KB
  • Verneukpan 279 [640x480].JPG
    Verneukpan 279 [640x480].JPG
    77.4 KB
  • Verneukpan 283 [640x480].JPG
    Verneukpan 283 [640x480].JPG
    85.9 KB
  • Verneukpan 285 [640x480].JPG
    Verneukpan 285 [640x480].JPG
    91.6 KB
  • Verneukpan 281 [640x480].JPG
    Verneukpan 281 [640x480].JPG
    46.8 KB
  • Verneukpan 280 [640x480].JPG
    Verneukpan 280 [640x480].JPG
    68.9 KB
Rynet baie dankie vir AL die fotos wat jy geneem het!  :thumleft: Ek het ook kamma my kamera saamgevat, maar daar het maar min van gekom. ::)
 
Lyk na 'n bevange trippie........ :thumleft:

Het Oupa Heimie nog tande om te borsel.....veral na al daai skaapkop bene vreet?  :peepwall: :pot:
 
Sorry don't know who this couple is on the Yamaha ;

Blinkes and me;

Louw'tjie , Mapsource and Blinkes

Abu with his oranges ( he stayed on the Pan an extra night , all by himself , that must have been so cool  :thumleft: )
 

Attachments

  • Verneukpan 271 [640x480].JPG
    Verneukpan 271 [640x480].JPG
    98.9 KB
  • Verneukpan 304 [640x480].JPG
    Verneukpan 304 [640x480].JPG
    75.5 KB
  • Verneukpan 303 [640x480].JPG
    Verneukpan 303 [640x480].JPG
    51.1 KB
  • Verneukpan 270 [640x480].JPG
    Verneukpan 270 [640x480].JPG
    47.8 KB
  • Verneukpan 305 [640x480].JPG
    Verneukpan 305 [640x480].JPG
    81.2 KB
JC getting petrol from the bakie , Bok - Wa helping him. :thumleft:

JC leaving on " my bike "   :mwink: .
 

Attachments

  • Verneukpan 291 [640x480].JPG
    Verneukpan 291 [640x480].JPG
    101.1 KB
  • Verneukpan 292 [640x480].JPG
    Verneukpan 292 [640x480].JPG
    104.6 KB
  • Verneukpan 294 [640x480].JPG
    Verneukpan 294 [640x480].JPG
    103.3 KB
  • Verneukpan 295 [640x480].JPG
    Verneukpan 295 [640x480].JPG
    101.2 KB
  • Verneukpan 297 [640x480].JPG
    Verneukpan 297 [640x480].JPG
    103.2 KB
  • Verneukpan 298 [640x480].JPG
    Verneukpan 298 [640x480].JPG
    95 KB
  • Verneukpan 299 [640x480].JPG
    Verneukpan 299 [640x480].JPG
    95.4 KB
Hi
Ek  en Gillian het so 17:30 veilig ingeklok op Riversdal. Ons het altesaam 1906km gedoen in vyf dae.

Dit was onbeskryflik lekker. Dankie vir vier Ridders wat ons gehelp het. (Ons beslaan hul amptelik as DS Ridders).

Maans, Mapsource, Louwtjie en Fenderbender.

Sonder julle sou ons nie ons roete voltooi het nie.

Dankie Hinksding vir uitstekende reëlings.

Sal later 'n reuse Ride Report saamstel.
 
Some 4 x 4's coming to use the ablutions, such as they are . :mwink:

Carrol's friend , Gillian ,who rode back -up for her  ( all I know is what I heard : she is a pretty young student from Stellenbosch who rode dirt roads for the first time  :thumleft: )

Carrol and her tool kit  ;

Carrol and her friend Gillian;

Carrol leaving.
 

Attachments

  • Verneukpan 269 [640x480].JPG
    Verneukpan 269 [640x480].JPG
    59.5 KB
  • Verneukpan 306 [640x480].JPG
    Verneukpan 306 [640x480].JPG
    77.3 KB
  • Verneukpan 300 [640x480].JPG
    Verneukpan 300 [640x480].JPG
    97 KB
  • Verneukpan 301 [640x480].JPG
    Verneukpan 301 [640x480].JPG
    86.8 KB
  • Verneukpan 287 [640x480].JPG
    Verneukpan 287 [640x480].JPG
    105.9 KB
  • Verneukpan 293 [640x480].JPG
    Verneukpan 293 [640x480].JPG
    82 KB
Mapsource packing and riding ;

from the Back -up

Weskus ( but all you can see is dust he was riding and spinning so fast you couldn't see him  :mwink: )

Blinkes ;

Mapsource

 

Attachments

  • Verneukpan 286 [640x480].JPG
    Verneukpan 286 [640x480].JPG
    85.9 KB
  • Verneukpan 289 [640x480].JPG
    Verneukpan 289 [640x480].JPG
    75.8 KB
  • Verneukpan 307 [640x480].JPG
    Verneukpan 307 [640x480].JPG
    42.9 KB
  • Verneukpan 308 [640x480].JPG
    Verneukpan 308 [640x480].JPG
    66.9 KB
  • Verneukpan 309 [640x480].JPG
    Verneukpan 309 [640x480].JPG
    51.5 KB
Top