stratie
Pack Dog
Ok, aangesien hier so paar Vespa projekte aan die gang is (en dat daar al n paar Vespa projekte was) het ek dit goed gedink om so paar fotos te post van tools wat handig is vir so n rebuild.
Die Vespa engine is baie eenvoudig, en soos gewoonlik is jou normale toolbox voldoende (Punches, Rubber hammer, gewone hammer :ricky:, ens) daar is so paar sizes (sockets) wat mens baie gebruik, en ek sal van hulle hier wys.
Die "Commen Sense" - "Logika" tools werk soos gewoonlik baie goed :ricky:, dus as hier n tool is wat kort, het ek reggekom met die "Logika" tool
Die volgende site het baie inligting rondom Vespas https://www.scooterhelp.com/