Vespa - Tools

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

stratie

Pack Dog
Joined
Jun 12, 2010
Messages
147
Reaction score
0
Location
Roodepoort Gauteng
Bike
BMW F800GS
Ok, aangesien hier so paar Vespa projekte aan die gang is (en dat daar al n paar Vespa projekte was) het ek dit goed gedink om so paar fotos te post van tools wat handig is vir so n rebuild.

Die Vespa engine is baie eenvoudig, en soos gewoonlik is jou normale toolbox voldoende (Punches, Rubber hammer, gewone hammer  :ricky:, ens) daar is so paar sizes (sockets) wat mens baie gebruik, en ek sal van hulle hier wys.

Die "Commen Sense" - "Logika" tools werk soos gewoonlik baie goed  :ricky:, dus as hier n tool is wat kort, het ek reggekom met die "Logika" tool

Die volgende site het baie inligting rondom Vespas https://www.scooterhelp.com/
 
Top