Vinnige oggend trippie en braai op Diepgezetpas

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Diepgezet is so 200km van my huis af, en ek was nog nooit daar nie.  :'(

Barberton area het van die beste bike roetes met die mooiste scenery!
 
Lou1 said:

Sien jy nou NK, Ek het darem rede - ek bly in die Kaap
 
Vir die wat nie weet nie . Diepgezet myn is nadat hy toe gemaak is geland claim . Een PDI het die land claim gewen en hy besit nou die hele diepgezet myn dorp met al 120 huise , hy woon in een van daardie huise . Daar is nou n groep amerikaners wat sulke plekke probeer op die voet bring en inkomste te genereer vir die wie se eiendom dit nou is . Hulle gaan eersdaags n avo olie "fabriek" daar oop maak , en probeer op die oomblik met die eienaar onderhandel om n tipe van guest farm / lodge van die myn dorpie te maak maar hy wil sover niks daarvan weet nie . Hehe hoe weet ek dit ? Ek moes n yahclick sat internet daar gaan install so 4 weke terug
 
TimeMan said:

So wat jy eindlik vir ons se is kry julle gatte in rat of loose out ;D
 
Daar gaan nog boggerol aan...... Ek dink daars nog tyd vir ń paar trippies daarheen
 
Noneking said:
Daar gaan nog boggerol aan...... Ek dink daars nog tyd vir ń paar trippies daarheen

LMAO yup , because the guy who landclaimed it doesn't want to know anything , p;us the mine has to be sealed of and made safe first by the british owned company , but i guess as it was landclaimed they couldn't care about it  :imaposer: , even tho the place is now seriously being vandalized . It is so weird to have worked in this place it is dead quiet with all these houses and buildings around you , i took a walk down to the stores there is still hospital beds and crap inside it . Was so funny tho cause the mp meerkatte had a trip to diepgezet i saw that on their fb page and while i was standing on the roof mounting the dish they came meerkatting past .
 
Daai trip lyk kwaai.

Canz jy beter so iets reel.

Ek neem aan daai HP loop nou weer soos stroop?

Jare terug het ek op die GS per abuis op daai dorp afgekom, was nogal verstommend.
 
bud500 said:

Daai HP loop so lekker dat die nuwe GSA meestal in garage staan.....

Reel bietjie naweek wat julle van daai kant af kom ry!
 
bud500 said:
Daai trip lyk kwaai.

Canz jy beter so iets reel.

Ek neem aan daai HP loop nou weer soos stroop?

Jare terug het ek op die GS per abuis op daai dorp afgekom, was nogal verstommend.

Hoe was julle trip daardeur toe laas naweek?
 
Top